Philo Farnsworth

Philo Taylor Farnsworth (19 Augustus 1906 – 11 Maart 1971) was 'n Amerikaanse uitvinder en televisie-pionier.[2] Hy het etlike deurslaggewende bydraes tot die vroeë ontwikkeling van televisie gelewer.[3] Hy is miskien beste bekend vir sy uitvinding van die eerste ten volle funksionele, en volkome elektroniese beeldopvangstoestel ('n videokamerabuis, wat toe 'n "beeldontleder" genoem is), benewens die eerste ten volle funksionele en volledige, en volkome elektroniese televisiestelsel. Hy was ook die eerste persoon om so 'n stelsel aan die publiek te demonstreer.[4][5] Farnsworth het 'n televisiestelsel ontwikkel, volledig met ontvanger en kamera, wat hy van 1938 tot 1951 kommersieel vervaardig het in die firma Farnsworth Television and Radio Corporation.[6][7]

Philo T. Farnsworth
Farnsworth in 1939
Gebore(1906-08-19)19 Augustus 1906
naby Beaver, Utah, V.S.A.[1]
Sterf11 Maart 1971 (op 64)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepWerknemer van Philco, Farnsworth Television and Radio Corporation, en International Telephone and Telegraph
Bekend virUitvinder van die eerste ten volle elektroniese televisie; meer as 165 V.S.A. en buitelandse patente
EggenootElma "Pem" Gardner
Ouer(s)Lewis Edwin Farnsworth, Serena Amanda Bastian
Webwerfphilotfarnsworth.com

Later in sy lewe het Farnsworth 'n klein kernversmelting-toestel uitgevind, die sogenaamde "Farnsworth–Hirsch fusor", of bloot die "fusor", wat naamlik ione verhit met behulp van elektrostatiese traagheidsinsluiting, tot by toestande wat geskik is vir kernversmelting. Alhoewel nie 'n praktiese werktuig vir opwekking van kernenergie nie, is die versmelter 'n werkbare bron van neutrone.[8] Die ontwerp van hierdie toestel was al die erkende inspirasie vir ander versmeltingsbenaderings, insluitend algemene benaderings tot versmeltingontwerp soos die Polywell-reaktorkonsep.[9] Farnsworth was die houer van 165 patente, hoofsaaklik in radio- en televisietegnologië.

Verwysingswysig

  1. "The Philo T. and Elma G. Farnsworth Papers (1924-1992)". Universiteit van Utah, Marriott-biblioteek se spesiale versamelings. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2008. Besoek op 15 April 2015.
  2. Obituary Variety Obituaries, 17 Maart 1971, bladsy 79.
  3. "Who Invented What?" (in Engels). The Farnsworth Chronicles. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 12 Mei 2014.
  4. "New Television System Uses 'Magnetic Lens'". Popular Mechanics, Des. 1934, p. 838–839. Besoek op 2010-03-13.
  5. Burns, R. W. (1998), Television: An international history of the formative years. IEE History of Technology Series, 22. Londen: The Institution of Engineering and Technology (IEE), p. 370. ISBN 0-85296-914-7.
  6. Everson, George (1949). The Story of Television: The Life of Philo T. Farnsworth. New York-stad: W. W. Norton & Co. ISBN 0-405-06042-4.
  7. "ITT, Advancing Human Progress" (in Engels). ITT. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2007. Besoek op 5 Julie 2007.
  8. Miley G. H. en J. Sved, "The IEC star-mode fusion neutron source for NAA – status and next-step designs". U.S. National Library of Medicine, National Institutes of Health, Oktober 2000.Sjabloon:Catalog lookup link Besoek op 2010-03-13.
  9. Bussard, Robert W.; Mark Duncan. "Should Google Go Nuclear" (PDF). Askmar.com. p. 5. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 Julie 2011. Besoek op 5 Julie 2012.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media