Phillip Tobias

Phillip Vallentine Tobias (14 Oktober 1925, Durban7 Junie 2012) was 'n bekende paleontoloog en professor verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand. Tobias was ’n kenner van paleo-antropologie, genetika, menslike biologie, dierkunde, geneeskunde, evolusie, anatomie en die geskiedenis en filosofie van die wetenskap.

Phillip Tobias
Phillip Tobias in 2007

GeboortenaamPhillip Vallentine Tobias
Gebore14 Oktober 1925
Durban, Natal, Unie van Suid-Afrika
Oorlede7 Junie 2012 (op 86)
Johannesburg, Suid-Afrika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
VakgebiedAntropologie
Alma materUniversiteit van die Witwatersrand
Bekend virPaleoantropologiese en evolusionêre werk
ToekenningsGenoot van die Koninklike Vereniging

Hy het in 1953 ’n mediese doktorsgraad aan Universiteit van die Witwatersrand verwerf nadat hy reeds in 1951 as dosent in anatomie aan die universiteit aangestel is. Tussen 1955 en 1967 het hy verskeie topposte aan die universiteite van Cambridge, Chicago en Michigan beklee. In 1967 het hy teruggekeer na Suid-Afrika en ’n tweede doktorsgraad verwerf.

Tobias het die Sterkfontein gebied – die land se grootste paleo-antropologiese terrein – in die 1960’s van ’n gewisse ondergang gered. Hy het nie net gesorg dat die gebied gered word nie, maar dat dit ook as ’n ware wetenskaplike terrein beheer word.

Hy was professor aan drie verskillende departemente van die Universiteit van die Witwatersrand - 'n ongeëwenaarde posisie. Hy is ook drie keer vir die Nobelprys benoem.

Tobias was nooit getroud nie.

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media