Peregrine Maitland

Sir Peregrine Maitland was goewerneur van die Kaapkolonie van 1844 tot 1847.

Sir Peregrine Maitland
Peregrine Maitland

Sir Peregrine Maitland deur George Theodore Berthon

Geboortedatum6 Junie 1777
GeboorteplekLongparish, Hampshire, Koninkryk van Groot-Brittanje
Sterfdatum30 Mei 1854 (76 jaar oud)
SterfplekLonden, Verenigde Koninkryk
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse leër
Jare in diens1791–1836
RangMajor General, 14 Junie 1815; Luitenant-generaal 1834; Generaal 1843.
EenheidFoot Guards
Poste bekleeMadras leër
Veldslae/oorloëHaïtiese Rewolusie

Amerikaanse Rewolusionêre Oorloë
Napoleontiese Oorloë

Ander werkLuitenant-generaal van Bo-Kanada (1818–1828)

Luitenant-generaal van Nova Scotia (1828–1834)
Goewerneur van die Kaapkolonie (1844–1847)

Hy is in Engeland gebore in 1877 en hoewel hy eerlik in sy optrede was, was sy metodes stadig en het hy te veel op sy ondergeskiktes staatgemaak. Hy het baie van sy energie en tyd daaraan bestee om blywende vrede met die hoofmanne op die Kaapse Oosgrens te verseker.

In Natal het hy met die Voortrekkers gebots, oor wie daar van hom verwag is om Britse gesag te handhaaf. Hy is in 1847 terug Engeland toe ontbied en sterf vyf jaar later.

Sien ookwysig

Bronwysig

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media