Peptied

'n Peptied is 'n molekuul wat bestaan uit 'n klein aantal aminosure wat met mekaar verbind is deur peptiedbinding. 'n Peptied word onderskei van 'n proteïen deur die klein aantal aminosure in die molekule, maar kan ook dien as boustene vir 'n proteïen.

Die term peptied word ook dikwels gebruik vir 'n verbinding wat uit meerdere peptiede bestaan, maar dit is dan nie meer 'n verwysing na die grootte van die molekule nie.

Indeling van peptiedverbindingswysig

  • Oligopeptied, bestaande uit 'n klein aantal aminosure (maksimum 10). Die belangrikste daarvan is:
    • Monopeptied: bestaan uit een aminosuur.
    • Dipeptied: bestaan uit twee aminosure.
    • Tripeptied: bestaan uit drie aminosure.
  • Polipeptied, bestaan uit 'n groter aantal aminosure (geen maksimum).
    • Polipeptied wat nie per se 'n proteïen is nie.
  • Proteïene.
    • 'n Molekuul wat uit baie aminosure (meer as 50 en/of 'n molekuulmassa van meer as 5000 u) bestaan en ook oor 'n spesifieke proteïenstruktuur beskik.

Daar bestaan geen vaste definisie ten opsigte peptiede wat mindere of meerdere aminosure bevat nie. So kan 'n groot oligopeptied soms as proteïen beskou word, terwyl 'n klein polipeptied soms nie tot proteïene gereken word nie.

Eksterne skakelswysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media