Patrick Mabilo

Solomon Patrick Mabilo is 'n Suid-Afrikaanse politikus afkomstig van die Noord-Kaap wat sedert November 2018 as die burgemeester van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit dien. Hy is 'n lid van die African National Congress en het voorheen die party in beide die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika en die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer verteenwoordig. Mabilo was die Noord-Kaapse LUR vir Omgewing en Natuurbewaring vanaf 2013 tot 2014 en die provinsiale LUR vir Vervoer, Veiligheid en Skakeling tussen 2009 en 2013.

Patrick Mabilo

Ampsbekleër
Termynaanvang
28 November 2018
Voorafgegaan deurPule Thabane

Ampstermyn
21 Mei 2014 – 17 Oktober 2017

Noord-Kaapse LUR vir Omgewing en Natuurbewaring
Ampstermyn
5 Junie 2013 – 21 Mei 2014
Voorafgegaan deurSylvia Lucas
Opgevolg deurTiny Chotelo

Noord-Kaapse LUR vir Vervoer, Veiligheid en Skakeling
Ampstermyn
11 Mei 2009 – 5 Junie 2013
Voorafgegaan deurOnbekend
Opgevolg deurMac Jack

Ampstermyn
27 Februarie 2018 – Oktober 2018
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 6 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Politieke partyAfrican National Congress

Vroeë lewewysig

Mabilo is in Galeshewe, 'n woonbuurt van Kimberley, gebore. Hy was destyds by die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie betrokke voordat hy 'n lid van die African National Congress geword het.[1]

Politieke loopbaanwysig

In Mei 2009 is Mabilo tot die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer verkies. Hy is op 6 Mei 2009 as 'n LPW ingehuldig. Nuutverkose premier Hazel Jenkins het hom op 11 Mei 2009 as die LUR vir Vervoer, Veilgiheid en Skakeling aangewys. Hy is op dieselfde dag ingehuldig.[2]

Sylvia Lucas is in Junie 2013 as premier van die Noord-Kaap verkies en het Mabilo as die LUR vir Omgewing en Natuurbewaring aangestel.[3]

Mabilo is in Mei 2014 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies en op 21 Mei as 'n LP ingehuldig. Hy het in Oktober 2017 as parlementslid bedank.[4] Op 27 Februarie 2018 is Mabilo weer as 'n LPW ingehuldig. Hy het die setel van Alvin Botes gevul.[5]

Hy is in September 2018 as die ANC se kandidaat vir Sol Plaatje burgemeester aangewys.[6] Hy sou vir Mangaliso Matika opgevolg het maar by die spesiale raadsitting in Oktober is Pule Thabane as die nuwe burgemeester verkies.[7] Die ANC het gevolglik al hul raadslede wat vir Thabane gestem het se lidmaatskap opgeskort.[8] Mabilo is op 28 November as die nuwe burgemeester verkies. Hy beklee tans die amp.[9]

Verwysingswysig

  1. (en) Kwon Hoo, Sandi (17 September 2018). "'Ghost' named new mayor". DFA - Diamond Fields Advertiser. Besoek op 17 Maart 2020.[dooie skakel]
  2. (en) Tshivhidzo, Edwin (12 Mei 2009). "Northern Cape MECs announced". SA News.gov. Kimberley. Besoek op 17 Maart 2020.
  3. (en) "John Block remains as Northern Cape reshuffles executive". TimesLIVE. 5 Junie 2013. Besoek op 17 Maart 2020.
  4. (en) Kwon Hoo, Sandi (27 November 2017). "Under-fire Botes has change of heart". DFA - Diamond Fields Advertiser. Besoek op 17 Maart 2020.[dooie skakel]
  5. (en) Wildenboer, Norma (28 Februarie 2018). "Patrick Mabilo sworn in as new MPL". DFA - Diamond Fields Advertiser. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
  6. (en) Kwon Hoo, Sandi (14 September 2018). "New mayor announced for Sol Plaatje municipality". OFM. Besoek op 17 Maart 2020.
  7. (en) "ANC opposes Sol Plaatje's newly-elected Executive Mayor". SABC News. 25 Oktober 2018. Besoek op 17 Maart 2020.
  8. (en) Felem, Ayanda Frances (26 Oktober 2019). "ANC NC expels 9 Sol Plaatje councillors". EWN. Besoek op 17 Maart 2020.
  9. (en) Kwon Hoo, Sandi (29 November 2018). "Mabilo is new mayor". DFA - Diamond Fields Advertiser. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2019. Besoek op 17 Maart 2020.

Eksterne skakelswysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media