Pascal (eenheid)

Die pascal (simbool: Pa) is die SI afgeleide eenheid van druk.[1]Interne druk, spanning, Young se modulus, en breekkrag word almal in pascal gemeet. Dit word gemeet in krag per eenheid area, gedefinieer as een newton per meter kwadraat. In alledaagse lewe word die pascal waarskynlik die beste geken vanaf die meteorologiese gebruik daarvan in barometriese verslae, waar dit voorkom in die vorm van hektopascal (1 hPa = 100  Pa) of kilopascal (1 kPa = 1 000 Pa).[2] 'n Ander algemene gebruik daarvan is by fietsbande se etikette.[3] Een kilopascal stem ooreen met ongeveer 1% atmosferiese druk by seespieël. Een hektopascal is ekwivalent aan 1 millibar; een atmosfeer is presies gelyk aan 101,325 kPa.

'n Drukmeter se wyserplaat was druk in psi (die rooi skaal) en kPa (swart skaal) toon.

Formuleswysig

Druk = Krag per area

In terme van eenheidsimbole:

Kyk ookwysig

Bronnewysig

  1. Internasionale Buro vir Mate en Gewigte (BIPM)(Bureau international des poids et mesures) (2006). "2.2.2". Le Système international d’unités/The International System of Units (SI) (PDF) (in Frans met Engels vertaling) (8ste uitg.). ISBN 92-822-2213-6.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  2. "U.S. Federal Meteorological Handbook". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 1999. Besoek op 28 Mei 2010.
  3. ISO 5775: Fietsbande en Wiele
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media