Parlement van Botswana

Die parlement van Botswana bestaan uit die President en die Nasionale Vergadering.[1] In teenstelling met ander parlementêre stelsels, verkies die Parlement die president direk (in plaas daarvan om beide 'n seremoniële president en 'n premier te hê wat die werklike gesag van 'n regeringshoof het) vir 'n bepaalde ampstermyn van vyf jaar. 'n President kan slegs 2 volle termyn dien. Die President is die staatshoof sowel as die regeringshoof in die parlementêre stelsel van Botswana.

Die parlementsgebou in die hoofstad Gaborone

Daar bestaan ook 'n liggaam bekend as Ntlo ya Dikgosi (Die Huis van Hoofmanne), wat 'n raadgewende liggaam is en nie deel van die parlement is nie.[2]

Botswana is een van die twee enigste nasies op die Afrika vasteland wat sedert die einde van die koloniale heerskappy en onafhanklikheid 'n skoon rekord van vrye en regverdige verkiesings behaal het, en sedert 1966 tien verkiesings sonder enige ernstige voorvalle van korrupsie gehou het. Die ander land is Mauritius.[3]

Verwysingswysig

  1. Constitution of the Democratic Republic of Botswana, 1966
  2. Proctor, J. H. (1968). "The House of Chiefs and the Political Development of Botswana". The Journal of Modern African Studies. 6 (1): 59–79. doi:10.1017/S0022278X00016670.
  3. US State Department

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media