Paarl Post

Die Paarl Post is 'n plaaslike koerant in Suid-Afrika wat hoofsaaklik in die Paarl, Wellington en Franschhoek in die Wes-Kaap versprei word. Dit is 'n tweetalige weekblad in Afrikaans en Engels met 'n oplaag van 17 000 kopieë. Die leserstal word op 92 000 geskat en is grootliks Afrikaanssprekend.

Die koerant het gewoonlik 32 tot 48 bladsye en word in poniekoerant-formaat gedruk. Die inhoud fokus op algemene nuus, sport, sosiale lewe en ontspanning. Dit bevat ook bylaes wat aan sake- en die eiendomsmark gewy is.

Geskiedeniswysig

Die Paarl Post is vir die eerste keer op 14 Januarie 1905 gepubliseer en is die opvolger van Die Afrikaanse Patriot, die eerste Afrikaanse koerant in Suid-Afrika. In 1995 het Media24, 'n filiaal van die Naspers-mediagroep 'n 50% aandeel bekom. Naspers het hulle belang in 2002 na 75% uitgebrei. Sedertdien behoort die Paarl Post aan die mediagroep Boland Koerante, wat veertien plaaslike titels uitgee, en self 'n filiaal van Naspers is.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media