Oos-Afrikaanse Gemeenskap

Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap (Engels: East African Community; Frans: Communauté d'Afrique de l'Est; Swahili: Jumuiya ya Afrika Mashariki) is 'n interregeringsorganisasie bestaande uit agt lande in die Groot Mere van Afrika-streek in Sentraal- en Oos-Afrika: Burundi, die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Rwanda, Somalië, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Salva Kiir Mayardit, die Suid-Soedanese president, dien tans as voorsitter van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap. Die organisasie is oorspronklik in 1967 gestig, in 1977 ontbind en op 7 Julie 2000 herleef.[4] In 2008, ná onderhandelinge met die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (COMESA), het die Oos-Afrikaanse Gemeenskap ingestem om 'n vryhandelsgebied tussen al die lidlande van die drie organisasies te stig. Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is 'n integrale deel van die Ekonomiese Gemeenskap van Afrika. Die hoofkwartier van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is in Arusha, Tanzanië, terwyl die digsbevolkte stad Nairobi, Kenia, is.

Oos-Afrikaanse Gemeenskap
East African Community (Engels)
Communauté d'Afrique de l'Est (Frans)
Jumuiya ya Afrika Mashariki (Swahili)
Vlag van die Oos-Afrikaanse GemeenskapEmbleem van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap
VlagEmbleem
Nasionale leuse: One People One Destiny
(Engels vir: "Een volk een lot")
Volkslied: Oos-Afrikaanse Gemenskap-himne
Ligging van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap
HoofstadVlag van Tanzanië Arusha
Grootste stadVlag van Kenia Nairobi
Amptelike taleEngels, Frans, Swahili[1]
Regering
• Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die raad
• Sekretaris-generaal
Interregeringsorganisasie
Vlag van Suid-Soedan Salva Kiir Mayardit
Vlag van Suid-Soedan Deng Dau Deng
Vlag van Kenia Peter Mathuki
Onafhanklikheid
Vorming
• Stigting
• Ontbinding
• Herstigting


1967
1977
7 Julie 2000
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
5 448 023a km2  (7de)
2 103 493 myl2
4,14
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
321 764 652a (4de)
59,06 / km2 ()
152,97 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$923,532 miljarda[2] (34ste)
$3 286a[2] (–)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$332,764 miljarda[3] (50ste)
$1 185a[2] (–)

MOI (2019) 0,540a ()  –  laag
Geldeenheid8 geldeenhedeb ()
Tydsone
 - Somertyd
WAT / SAT / OAT (UTC+1 / +2 / +3)
nie toegepas nie (UTC)
Internet-TLDgeen
Skakelkode+
a As 'n enkele entiteit.
b Sal deur die Oos-Afrikaanse sjieling vervang word.

Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is 'n moontlike voorloper in die stigting van die Oos-Afrikaanse Federasie, 'n voorgestelde federasie van sy lede in 'n enkele soewereine staat.[5] In 2010 het die Oos-Afrikaanse Gemeenskap, ten einde van 'n gemeensame geldeenheid en dalk 'n volle politieke federasie, sy eie gemeensame mark vir goedere, arbeid en kapitaal in die streek gestig.[6] In 2013 is 'n protokol onderteken waarin hulle hul planne vir die stigting van 'n monetêre unie binne tien jaar uiteensit.[7] In September 2018 is 'n komitee gestig om 'n streeksgrondwet op te stel.[8]

Lidlandewysig

LandHoofstadToetredingBevolking[9]Oppervlak (km²)[10]BBP
(VS$ bn)[9]
BBP
per kapita
(VS$)[9]
BBP PPP
(VS$ bn)[11]
BBP PPP
per kapita
(VS$)[11]
 KeniaNairobi200048 756 000580 3671062 1292625 274
 TanzaniëDodoma200051 605 000947 300651 1722003 574
 UgandaKampala200045 319 000241 038338511212 150
 BurundiGitega20079 879 00027 83033018859
 RwandaKigali200711 887 00026 3389762241 996
 Suid-SoedanJoeba201613 137 000644 3295399241 841
 Demokratiese Republiek die KongoKinshasa2022105 044 6462 345 4094650177843
 SomaliëMogadisjoe2023637 65712 693 79632199812717
Algeheel321 764 6525 448 0239243 2863331 185

Geletterdheidwysig

No.LandBevolking (2020)Geletterdheid (%)
1  Burundi11 530 58067,2
2  Demokratiese Republiek die Kongo105 044 64675,9
3  Kenia53 771 29687,4
4  Rwanda12 952 21871,1
5  Suid-Soedan12 042 91027
6  Tanzanië59 734 21867,8
7  Uganda45 741 00773,2
8  Somalië12 693 796
AlgeheelOos-Afrikaanse Gemeenskap288 669 89267,09

Leierswysig

Voorsitterwysig

Sekretaris-generaalwysig

  • 2000–2001: Francis Muthaura
  • 2001–2006: Amanya Mushega
  • 2006–2011: Juma Mwapachu
  • 2011–2016: Richard Sezibera
  • 2016–2021: Libérat Mfumukeko
  • 2021–hede: Peter Mathuki

Verwysingswysig

  1. (en) "Development and Promotion of Extractive Industries and Mineral Value Addition". Oos-Afrikaanse Gemeenskap.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
  3. (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
  4. (en) "East African Community – Quick Facts". Oos-Afrikaanse Gemeenskap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2009. Besoek op 1 Julie 2010.
  5. (en) "A political union for east Africa? – You say you want a federation". The Economist. 9 Februarie 2019. Besoek op 4 Augustus 2019.
  6. (en) "FACTBOX-East African common market begins". Reuters. 1 Julie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 1 Julie 2010.
  7. (en) "East African trade bloc approves monetary union deal". Reuters. 30 November 2013. Besoek op 30 November 2013.
  8. (en) "Ready for a United States of East Africa? The wheels are already turning". The East African. [dooie skakel]
  9. 9,0 9,1 9,2 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
  10. (en) "The World Factbook — Central Intelligence Agency". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2020. Besoek op 4 September 2021.
  11. 11,0 11,1 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media