Oorgangsmetaal

Ander reekse
Oorgangsmetale
Hoofgroepmetale
Metaalagtiges
Nie-metale
Lantaniede
Aktiniede

'n Oorgangsmetaal is 'n element uit die d-blok van die periodieke tabel. Daar word onderskei tussen:

Die oorgangwysig

In hierdie blok raak die d-orbitale opgevul. Daar vind 'n oorgang van valenselektrone na kernelektrone plaas: in die blok se eerste kolomme kan alle d-elektrone as valenselektrone optree. 'n Element soos vanadium het daardeur 'n hoogste oksidasietoestand van 5+, hoewel dit ook laer toestande soos 4+, 3+ or 2+ kan vertoon, waar net 'n deel van die d-elektrone as valenselektron optree. Omrede die afskerming van die kernlading deur die d-elektrone wat opgevul raak nie effektief is nie, word die energie van die d-orbitale geleidelik laer. In die tweede helfte van die blok kan nie alle d-elektrone meer as valenselektrone optree nie. Byvoorbeeld osmium wat 6 d-elektrone en 2 s-elektrone het vorm Os(VIII)-verbindings soos OsO4 maar yster wat in dieselfde groep behoort is gewoonlik Fe(II) of Fe(III) hoewel dit soms Fe(VI) kan bereik, maar nie Fe(VIII) nie. Aan die einde van die blok, soos by sink, word die volle d-skil eintlik kernelektrone en die element vorm net Zn(II) deur sy s-elektrone te verloor.By die elemente van die p-blok wat volg, soos gallium ens. kan die d10-skil as kernektrone beskou word en neem nie aan chemiese wisselwerkings deel nie.


21
Sc
22
Ti
23
V
24
Cr
25
Mn
26
Fe
27
Co
28
Ni
29
Cu
30
Zn
39
Y
40
Zr
41
Nb
42
Mo
(43)
Tc
44
Ru
45
Rh
46
Pd
47
Ag
48
Cd
57
La[1]
72
Hf
73
Ta
74
W
75
Re
76
Os
77
Ir
78
Pt
79
Au
80
Hg
89
Ac[2]
(104)
Rf
(105)
Db
(106)
Sg
(107)
Bh
(108)
Hs
(109)
Mt
(110)
Ds
(111)
Rg
(112)
Cn

Legenda

     =Oorgangsmetale

Verwysingswysig

  1. soms word Lutesium hier geplaas wat 4f145d1 het, pleks van 4f05d1
  2. soms word Lawrensium hier geplaas wat 5f146d1 het, pleks van 5f06d1

Eksterne skakelswysig


HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media