Anatomie

Vertakking van biologie wat die struktuur van lewende wesens bestudeer

(Aangestuur vanaf Ontleedkunde)

Anatomie (van die Grieks ἀνατομία, anatomia, anatemno, "oopsny") is die vertakking van biologie wat die struktuur van lewende wesens bestudeer. Dit is 'n algemene term wat die menslike anatomie, dierlike anatomie (soötomie) en plantanatomie. In sommige aspekte is anatomie nou verwant aan ontwikkelingsleer (embriologie), vergelykende anatomie en vergelykende ontwikkelingsleer.[1]

Die menslike hart en long, uit 'n ouer weergawe van Gray's Anatomy.

Anatomie word verdeel in makroskopiese anatomie en mikroskopiese anatomie.[1] Makroskopiese anatomie is die bestudering van anatomiese strukture wat sonder enige hulpmiddels waargeneem kan word. Mikroskopiese anatomie is die bestudering van piepklein anatomiese strukture met behulp van mikroskope. Mikroskopiese anatomie sluit ook weefselleer (histologie) en selleer (sitologie) in.

Die geskiedenis van anatomie is deur die jaar heen gekarakteriseer deur 'n aanhoudend ontwikkelende begrip van die funksies van organe en strukture in die liggaam. Bestuderingsmetodes het ook dramaties gevorder, van die bestudering van diere tot die ontleding van kadawers (menslike lyke) tot die tegnologies komplekse tegnieke wat in die 20ste eeu ontwikkel is.

Oppervlakanatomiewysig

Mondino dei Liuzzi, Anathomia, 1541

Oppervlakanatomie is die studie van anatomiese bakens wat deur die oog op die oppervlak van die liggaam waargeneem kan word. Kennis van oppervlakanatomie help geneeskundiges en vee-chirurge om die posisie en anatomie van geassosieerde dieper strukture te bepaal.

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 Inleiding: "Anatomy of the Human Body". Henry Gray. 20ste uitgawe. 1918. Laaste besoek op 19 Maart 2007.

Bronnelyswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media