Ongeronde naby-oop-voorklinker

Klinkers
Sien ook: IFA, Konsonante
 VoorNaby-voorSentraalNaby-agterAgter
Geslote
i · y
ɨ · ʉ
ɯ · u
ɪ · ʏ
ɪ̈ · ʊ̈
ʊ
e · ø
ɘ · ɵ
ɤ · o
ə
ɛ · œ
ɜ · ɞ
ʌ · ɔ
ɐ
a · ɶ
ɑ · ɒ
  Naby-geslote
Geslote-mid
Mid
Oop-mid
Naby-oop
Oop
Waar simbole in pare voorkom verteenwoordig
die een na regs 'n geronde klinker.
IFA – getal325
IFA – textæ
Entiteitæ
X-SAMPA{
Kirshenbaum&

Die Ongeronde naby-oop-voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [æ], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is {.

Die IFA simbool is die kleinletter ae ligatuur. As 'n letter in die Oud Engelse alfabet, is die simbool æsc 'ash tree' (esboom) genoem na die Anglo-Saksiese Futhark rune wat gebruik is vir die transliterasie daarvan; die tradisionele naam in Engels is steeds ash (æʃ).

Eienskappewysig

  • Die klinkerhoogte is naby-oop, wat beteken dat die tong in soortgelyke posisie is as by 'n oop klinker maar effens meer geslote.
  • Die klinkerposisie is voor, wat beteken dat die tong so ver vorentoe as moontlik in die mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat dit as 'n konsonant sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word.
  • Die ronding is ongerond, wat beteken dat die lippe nie gerond is nie.

Voorkomswysig

TaalWoordIFABetekenisNotas
DuitsBernse Duitsstandaard Duits drehen[ˈtræːjə] 'draai'
Engelscat[kʰʲæt]'kat'In Nieu-Seelandse Engels is dit nader aan [ɛ].
Finsmäki[ˈmæki] 'heuwel'
Noorslær[læːɾ] 'leër'
Russies[1]пять[pʲætʲ] 'vyf'Allofoon van /a/ tussen gepalataliseerde konsonante.
Sweedspäron[ˈpæˌrɔn] 'peer'Allofoon van /ɛ/ voor /r/.

Verwysingswysig

Bibliografiewysig

  • Holes, Clive (2004), Modern Arabic: Structures, Functions, and Varieties, Georgetown University Press, ISBN 1589010221
  • Jones, Daniel & Ward Dennis (1969), The Phonetics of Russian, Cambridge University Press
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media