Omtrek

Afstand om 'n gegewe twee-dimensionele voorwerp

Die omtrek is die afstand om 'n gegewe twee-dimensionele voorwerp. Dit verwys na die lengte van die buitelyn van die voorwerp

Die formule vir die omtrek van 'n reghoek

Praktiese gebruikewysig

Wanneer 'n sirkel se middellyn 1 is, is die omtrek daarvan π, wat ook die afstand is wat die sirkel in een revolusie rol

Die berekening van die omtrek van 'n voorwerp het sekere praktiese toepassings. Die omtrek kan gebruik word om uit te werk hoeveelomheining is nodig vir 'n erf of tuin. Die omtrek van 'n wiel beskryf hoe ver dit sal rol in een re

Formuleswysig

voorwerpformuleveranderlikes
sirkel waar die radius is en die diameter.
driehoek waar , en die lengtes van die sye van die driehoek is.
gelyksydige veelhoek waar die hoeveelheid sye is en die lengte van een van die sye is.
gewone veelhoek waar die hoeveelheid sye is en die afstand tussen die middelpunt van die veelhoek en een van die hoekpunt van die veelhoek is.
algemene veelhoek waar die lengte van die -de (1ste, 2de, 3de ... n-de) sy van 'n n-sydige veelhoek is.

Omtrek gaan oor die afstand rondom die hele voorwerp, bv. 'n sirkel. Omtrekke vir meer algemene voorwerpe kan bereken word soos enige afstand met waar die lengte van die pad is en 'n infinitasimale lyn element is.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media