Olympia-park

Olympia-park is 'n veeldoelige stadion in Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word meestal vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik. Dit kan 30 000 toeskouers huisves.

Olympia-park
LiggingRustenburg
Koördinate25°39′45″S 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194Koördinate: 25°39′45″S 27°13′19″O / 25.66250°S 27.22194°O / -25.66250; 27.22194
EienaarStad Rustenburg
Kapasiteit30 000
OppervlakGras
Konstruksie
Geopen1989
Huurders

Tydens die Rugbywêreldbeker van 1995 is 3 groepfase-wedstryde hier gespeel.[1]Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 is dit as 'n oefenveld ingespan.[2]

Wedstrydewysig

Rugbywêreldbeker 1995wysig

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
26 Mei 1995 Ivoorkus0–89 SkotlandGroep D20 000
31 Mei 1995 Frankryk54–18 IvoorkusGroep D17 000
4 Junie 1995 Ivoorkus11–29 TongaGroep D16 000

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Maart 2010. Besoek op 27 September 2015.
  2. http://www.sa2010.gov.za/en/highlights-2010
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media