Olimpiese Somerspele 1972

XX Olimpiade, in München, Wes-Duitsland

Spele van die XXe Olimpiade
Olimpiesespele van 1972

Gehou inMünchen, Wes-Duitsland
Deelnemende lande121 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete7 134 (6 075 mans, 1 059 vroue)[1]
Items195 in 21 sporte[2]
Openingseremonie26 Augustus 1972
Sluitingseremonie11 September 1972
Amptelik geopen deurPresident Gustav Heinemann[3]
Atlete-eedHeidi Schüller (atletiek)
Beampte-eedHeinz Pollay (ruitersport)
Olimpiese vlamGünter Zahn (atletiek)
Vorige Spele1968: Meksikostad (Meksiko)
Volgende Spele1976: Montreal (Kanada)

Die Olimpiese Somerspele 1972 (Duits: Olympische Sommerspiele 1972), amptelik bekend as die Spele van die XXste Olimpiade, is tussen 26 Augustus en 11 September 1972 in München, Wes-Duitsland, aangebied. München is verkies om die Spele te organiseer bo Detroit, Madrid en Montreal.

Die Olimpiese Stadion in München, soos gesien vanaf die Olimpiese Toring

Koste, nog moeite is gespaar by die organisasie van hierdie Spele. Daar is 'n begroting van 172 miljoen DM opgestel, wat vir die welvarende Bondsrepubliek geen probleem was nie. 'n Volledige nuwe sportskompleks is opgerig, met alle items naby mekaar op die voormalige Oberwiesenfeld-vliegveld, waar die Fransman Édouard Daladier en die Brit Neville Chamberlain geland het voor 'n ontmoeting met Adolf Hitler. Die pronkstuk was ongetwyfeld 'n avant-gardistische stadion met sy deurskynende dak in die vorm van 'n web.

Die Olimpiese Somerspele 1972 is deur die sogenaamde bloedbad van München oorskadu. Elf atlete en amptenare van die Israeliese span word in die nag van 4 op 5 September as gyselaars in die Olimpiese dorp deur lede van die Palestynse terreurbeweging Swart September aangehou. Uiteindelik word al elf saam met 'n Duitse polisieman vermoor. Tydens pogings om die atlete te red word vyf van die agt gyselaars dood gemaak. Die drie gyselaars wat die bloedbad oorleef word later deur Duitsland losgelaat, na die kaping van 'n vliegtuig van Lufthansa. 'n Reeks wraakaksies deur Israel volg, waarby twee van die drie ontsnapte gyselaars dood gemaak word. Teen 2018 het die agtste en laatste oorlewende gyselaar, Jamal Al-Gashey, steeds gelewe.

Die Olimpiese Winterspele 1972 is in Sapporo, Japan, aangebied. Die Paralimpiese Somerspele 1972 is tussen 2 en 11 Augustus in Heidelberg, Wes-Duitsland, gehou.

Toewysingwysig

Hans-Jochen Vogel, president van die Wes-Duitse reëlingskomitee
Die Oos-Duitse span tydens die openingsplegtigheid

München is op 26 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1972. Ander kandidate was: Madrid, Montreal en Detroit. Montreal sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Somerspele 1976 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1972[4]
StadLandRondte 1Rondte 2
München  Wes-Duitsland2931
Madrid  Spanje1616
Montreal  Kanada613
Detroit  Verenigde State6

Sportewysig

21 Olimpiese sportsoorte in 195 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 195 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

Stadionswysig

25 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1972 gebruik:

Olimpiese Parkwysig

Lugbeeld van die Olimpiese Park in München
Kaart van die sportplekke in München
Openingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1972
Die Olimpiese Dorp in München
In die Engelse tuin is die boogskietwedstryde beslis
In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied
StadionSporteKapasiteit
BoxhalleBoks, Judo (eindstryd)7 360
HockeyanlageVeldhokkie21 900
OlympiahalleGimnastiek, Handbal (eindstryd)10 563
Olimpiese Stadion MünchenAtletiek, seremonies (opening/sluiting), Ruitersport (springspan), Sokker (eindstryd), Moderne vyfkamp (hardloop)77 000
RadstadionFietsry (baan)4 157
SchwimmhalleSierduik, Moderne vyfkamp (swem), Swem, Waterpolo (eindstryd)9 182
VolleyballhalleVlugbal3 680

Groter Münchenwysig

StadionSporteKapasiteit
BasketballhalleBasketbal, Judo6 635
BogenschießanlageBoogskiet1 100
DantebadWaterpolo3 200
Dressuurfasiliteit NymphenburgRuitersport (dressuur)8 000
GrünwaldFietsry (individuele padwedloop)Nie gelys nie'
Messegelände, Fechthalle 1Skermsport (eindstryd)978
Messegelände Fechthalle 2Skermsport, Moderne vyfkamp (skermsport)978
Messegelände, GewichtheberhalleGewigoptel3 297
Messegelände, Judo- und RingerhalleJudo, Stoei5 750
Regattastrecke OberschleißheimKanovaart (sprint), Roei41 000
Ryfasiliteit, RiemRuitersport (individuele spring, driegangkampioenskap), Moderne vyfkamp (perdry)23 000
SchießanlageModerne vyfkamp (skietsport), Skyfskiet4 500

Sokkerstadionswysig

StadionSporteKapasiteit
Drei Flüsse Stadion (Passau)Sokker20 000
ESV-stadion (Ingolstadt)Sokker11 418
Jahnstadion (Regensburg)Sokker11 200
Rosenaustadion (Augsburg)Sokker28 000
Frankenstadion (Neurenberg)Sokker45 548

Handbalstadionswysig

StadionSporteKapasiteit
Sporthalle (Böblingen)HandbalNie gelys nie
Donauhalle (Ulm)Handbal2 300
Hohenstaufenhalle (Göppingen)Handbal5 599
Sporthalle (Augsburg)Handbal3 093

Ander sportplekkewysig

StadionSporteKapasiteit
Baai van KielSeilvaart4 000 op 14 stoomwaens wat die aksie wou sien
Bundesautobahn 96Fietsry (padspan tydtoets)Nie gelys nie
Eiskanal (Augsburg)Kanovaart (slalom)25 000

Kalenderwysig

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie
DatumAugustusSeptember
26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
Atletiek225637238
Basketbal1
Boks11
Boogskiet2
Fietsry112111
Gewigoptel111111111
Gimnastiek11246
Handbal1
Judo111111
Kanovaart137
Moderne vyfkamp2
Roei7
Ruitersport21111
Seilvaart6
Sierduik1111
Skermsport11111111
Skyfskiet111122
Sokker1
Stoei1010
Swem34433444
Veldhokkie1
Vlugbal11
Waterpolo1
Totaal02881327162114130216326231
SeremoniesOSSS
Datum26
Sa
27
So
28
Ma
29
Di
30
Wo
31
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
AugustusSeptember

Deelnemende nasieswysig

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljeswysig

Kaart van deelnemende nasies in 1972:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad München

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Sowjetunie (URS)37150272299
2  Verenigde State (USA)40033313094
3  Oos-Duitsland (GDR)29720232366
4  Wes-Duitsland (FRG)42313111640
5  Japan (JPN)184138829
6  Australië (AUS)16887217
7  Pole (POL)29075921
8  Hongarye (HUN)2326131635
9  Bulgarye (BUL)130610521
10  Italië (ITA)224531018

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "Factsheet – The Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Desember 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018. Besoek op 5 Maart 2018.
  2. "Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. Oktober 2017. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 5 Maart 2018.
  3. "Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad" (PDF) (in Engels). Internasionale Olimpiese Komitee. 11 Januarie 2018. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 5 Maart 2018.
  4. "Past Olympic host city election results" (in Engels). GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2018. Besoek op 5 Maart 2018.

Bronnewysig

Verdere leesstofwysig

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (de) Volker Kluge (2000). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 3. Mexiko Stadt 1968 – Los Angeles 1984. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00741-5.

Eksterne skakelswysig


Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media