Ohio

Ohio (Engels: State of Ohio) is 'n deelstaat in die Groot Mere-streek van die Verenigde State van Amerika met 'n oppervlakte van 116 096 vierkante kilometer en 'n bevolking van 11,5 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is Columbus. Ohio word in die noorde deur Michigan en die Eriemeer, in die ooste deur Pennsilvanië en Wes-Virginië, in die suide deur Kentucky, en in die weste deur Indiana begrens. Dit is die 17ste staat wat tot die Unie toegelaat is.

Deelstaat Ohio
altalt
Vlag van OhioSeël
Bynaam(e): The Buckeye State
alt
Kaart van die Verenigde State met Ohio uitgelig
Amptelike taal(e)Engels (de facto)
HoofstadColumbus
Grootste stadColumbus
Area 34ste in die V.S.
 - Totaal116 096 km2
 - Wydte355 km
 - Lengte355 km
 - Water8 07 km2
 - % water%
 - Breedtegraad38° 24′ N tot 41° 59′ N
 - Lengtegraad80° 31′ W tot 84° 49′ W
Bevolking 7de in die V.S.
 - Totaal11 536 504
 - Digtheid99,4/km2
9de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntCampbellheuwel
472 m
 - Gemiddeld260 m
 - Laagste puntOhiorivier
139 m
Toetrede tot die Unie 1 Maart 1803 (17de)
GoewerneurJohn Kasich (R)
Luitenant-GoewerneurMary Taylor (R)
WetgewerOhio Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreSherrod Brown (D)
Rob Portman (R)
TydsoneUTC -5 / Somertyd -4
AfkortingsOH US-OH
Webbladwww.ohio.gov

Ohio se bynaam is The Buckeye State. 'n Buckeye is 'n tipe kastaiingboom. Die naam Ohio kom van die Seneca woord ohi:yo wat 'groot kreek' beteken.

Ohio se leuse is "By God is alles moontlik".

Somers is gewoonlik warm en vogtig. Koel temperatuur oorheers in die winter. Die Ohio Wesleyan-universiteit is ook in die staat geleë.

Die kus van die Eriemeer

Eksterne skakelswysig

Toerisme

Geskiedenis

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media