Bergwagter

(Aangestuur vanaf Oenanthe monticola)

Die bergwagter (Oenanthe monticola) is 'n algemens standvoël wat amper-endemies is aan Suider-Afrika. Dit is 'n plaaslike nomade en leef in klipperige heuwelhange, erosieslote, paddeurgrawings, ou delwerye en ander gebroke grond. In Engels staan die voël bekend as die Mountain Wheatear.

Bergwagter
Oenanthe monticola
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oenanthe
Spesie:
O. monticola
Binomiale naam
Oenanthe monticola
Vieillot, 1818

Voorkomswysig

Die voël is 19 cm lank en weeg 32 tot 45gram. Hulle kom aan die Weskus van Suid-Afrika en Namibië voor asook die binneland van Suid-Afrika. Die mannetjie is polimorfies. Die swart morf is meer algemeen; dit swart met wit skouers, fondament, kruis en buitestert. Sommige swart morfe het 'n wit mus en in die weste het hulle 'n wit pens. Die grys morf se lyf is bleekgrys; die kruis, buitestert is wit en daar is soms wit skouervlekke en 'n wit mus teenwoordig. Die wyfie is effens donker roetbruin met 'n wit kruis en buitestertvere. Die jong voëltjies lyk soos die wyfies en kry eers na drie maande volwasse vere.

Hulle leef in pare of familiegroepies saam.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media