Oefa

’n stad in Rusland

Oefa (Russies: Уфа́; Basjkiries: Өфө, Öfö; Tartaars: Уфа, Ufa) is die hoofstad van Basjkortostan, 'n outonome republiek in die Russiese Federasie, met 'n bevolking van sowat 1,1 miljoen. Oefa, wat in 1574 gestig is, is 1 340 km suidoos van Moskou geleë.

Oefa
Уфа

Ligging van Oefa in EuropaWapen
Vlag
 LandVlag van Rusland Rusland
 Outonome Republiek Basjkortostan
 Koördinate54°45′N 55°58′O / 54.750°N 55.967°O / 54.750; 55.967
 Stigting1574
 Stadstatus1586
 Oppervlakte: 
 - Totaal710.16 vk km
 Hoogte bo seevlak150 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)1 077 719
 - Bevolkingsdigtheid1 466/vk km
 TydsoneUTC +5
 - SomertydUTC +6
 BurgemeesterOelfat Moestafin
 Amptelike webwerfwww.ufacity.info Geargiveer 18 Maart 2016 op Wayback Machine

Tweede Wêreldoorlogwysig

Strafkamp 319 vir Duitse Gevangenes tydens en na die Tweede Wêreldoorlog was in Oefa geleë.

Administrasiewysig

Die administrasie van stad Oefa word in sewe distrikte verdeel (bevolkingsgetalle van 2010):

  • Djomski (Дёмский, 55 230)
  • Kalininski (Калининский, 195 818)
  • Kirowski (Кировский, 130 880)
  • Lenin (Ленинский, 76 288)
  • Oktyabrsky, (Октябрьский, 229 270)
  • Ordschonikidsewski (Орджоникидзевский, 176 877)
  • Sowetski (Советский, 166 449)

Etlike landelike nedersettings met 'n inwonertal van 7288 val ook onder die stad se administrasie, sodat die totale bevolking van die stedelike distrik van Oefa 1 038 100 is.

Demografiewysig

Bevolkingsamestellingwysig

Oefa het in 2013 'n bevolking van 1 077 719 gehad. 54,2% is Russe, 27% Tartare, 11,3% Basjkiriërs, 2.6% Oekraïners, 1,1% Tsjoewasjiërs, 1% Mari en 'n verskeidenheid kleiner minderhede (2002).

Bevolkingsgroeiwysig

JaarInwoners
189749 275
1939250 011
1959546 878
1970770 905
1979969 289
19891 082 052
20021 042 437
20101 062 319

Verwysingswysig

Erich Maschke (Hrsg.): Zur Geschichte der deutschen Kriegsgefangenen des Zweiten Weltkrieges. Gieseking, Bielefeld 1962–1977.

Susterstedewysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media