Ockie Oosthuizen

Springbokrugbyspeler

Ockert Wessel "Ockie" Oosthuizen (1 April 1955 – 4 Desember 2019) was 'n Springbokrugbyspeler.

Ockie OosthuizenRugbyportaal
Volle naamOckert Wessel Oosthuizen
Geboortedatum(1955-04-01)1 April 1955
GeboorteplekJohannesburg, Suid-Afrika
Sterftedatum4 Desember 2019 (op 64)
Lengte1,88 m
Massa102 kg
SkoolVolkskool, Heidelberg
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Stut
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
1975–?
1981
1982–1985
Luiperds
Blou Bulle
Goue Leeus
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1992–1997Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika9(4)

Oosthuizen is in 1955 in Johannesburg gebore en maak op die ouderdom van 20 sy buiging vir Wes-Transvaal.[1] In 1981 wen hy saam met Noord-Transvaal die Curriebeker.[1] In dieselfde jaar maak hy sy debuut vir die Springbokke teen Ierland in Nieu-Seeland.[1] Hy speel sy laaste wedstryd in 1984 vir Transvaal.[1]

Sterftewysig

Oosthuizen is in 2019 in die ouderdom van 64 aan kolonkanker oorlede.[1]

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Gresse, Johann (4 Desember 2019). "Voormalige Bokstut verloor kankerstryd". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2020. Besoek op 5 Desember 2019.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media