Nqaba Bhanga

Bennet Mzwenqaba Bhanga (gebore 28 Augustus 1977), bekend as Nqaba Bhanga, is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is die huidige provinsiale leier van die Demokratiese Alliansie (DA) in die Oos-Kaap. Hy is ook die voormalige leier van die amptelike opposisie in die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer, 'n voormalige lid van die burgemeesterskomitee vir menslike nedersettings in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit, 'n voormalige parlementslid, en die DA se voormalige skaduminister van samewerkende regering en tradisionele sake (COGTA).[2]

Die agbare
Nqaba Bhanga
Uitvoerende burgemeester van
Nelson Mandelabaai Metro
Termyn
4 Desember 2020 – 22 November 2021
VoorgangerMongameli Bobani
Leier van die Opposisie in die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer
Termyn
22 Mei 2019 – 4 Maart 2020
PremierOscar Mabuyane
VoorgangerBobby Stevenson
OpvolgerBobby Stevenson
Oos-Kaapse provinsiale leier van die Demokratiese Alliansie
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Mei 2017
VoorgangerAthol Trollip
Lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer
Termyn
22 Mei 2019 – 4 Maart 2020
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Termyn
1 Desember 2011 – 6 Augustus 2016
Persoonlike gegewens
GeboreBennet Mzwenqaba Bhanga[1]
28 Augustus 1977 (1977-08-28) (46 jaar oud)
Port Elizabeth, Suid-Afrika
Politieke partyAfrican National Congress (tot 2010)
COPE (2011–2014)
Demokratiese Alliansie (2014→)

Lewensloopwysig

Bhanga is op 28 Augustus 1977 in KwaZakhele, Port Elizabeth, gebore. Terwyl hy op die Hoërskool KwaZakhele was, het hy vir die eerste keer by studentepolitiek betrokke geraak. Hy is later verkies as die streekvoorsitter van die Congress of South African Students (Cosas).[3]

Bhanga het by die African National Congress aangesluit en die party se Nelson Mandelabaai-jeugleier[4] en SR-president van die Port Elizabeth Technikon geword waar hy sy eerste kwalifikasie in Publieke Administrasie verwerf het. Hy het later 'n nagraadse kwalifikasie in Maritieme Studies behaal. [5] [6] Bhanga het ook as die nasionale sekretaris-generaal van die South African Student Congress (SASCO) gedien.

In 2016 is hy tot raadslid verkies en is aangestel as die burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings van die Nelson Mandelabaai Metro onder burgemeester Athol Trollip,[7] wie hy in 2017 as Provinsiale Leier van die DA-party opgevolg het.[8][9]

Op 4 Maart 2020 het Bhanga uit die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer bedank. Die DA het hom as hul burgemeesterskandidaat vir Nelson Mandelabaai aangewys, en hy is op 4 Desember 2020 onbestrede as burgemeester verkies.[10] Op 23 Augustus 2021 het John Steenhuisen, DA-leier, aangekondig dat Bhanga die DA se burgemeesterskandidaat vir Nelson Mandelabaai in die munisipale verkiesing van 2021 sou wees.[11]

Verwysingswysig

  1. 2019 LIST OF REPRESENTATIVES IN THE NATIONAL AND PROVINCIAL LEGISLATURE - GAZETTE – Eastern Cape
  2. "'Zuma will do to Ramaphosa what Mugabe did to Mujuru'". Bulawayo24 News (in Engels). 18 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2017. Besoek op 7 Mei 2017.
  3. "Former Cope MP Nqaba Bhanga is DA's pick as Eastern Cape premier candidate". DispatchLIVE. 5 September 2018. Besoek op 20 Februarie 2020.
  4. Sobuwa, Yoliswa (21 November 2016). "Leaders swap insults after Pityana storm". The Herald Live (in Engels (VSA)). Besoek op 7 Mei 2017.
  5. Williams, Allan (11 Maart 2014). "COPE MP crosses over to the DA: The Herald". The Herald Live. Besoek op 7 Mei 2017.
  6. "COPE MP crosses over to the DA: The Herald". 11 Maart 2014. Besoek op 7 Mei 2017.
  7. Maclennan, Sue (6 Maart 2017). "Fighting talk from the DA". Grocott's Mail Online (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2017. Besoek op 7 Mei 2017.
  8. Mngxitama-Diko, Avuyile (7 April 2017). "Probe into revamp of old-age homes". The Herald Live (in Engels (VSA)). Besoek op 7 Mei 2017.
  9. Ford, Simthandile (5 Mei 2017). "DA pair set their sights on youth". DispatchLIVE (in Engels). Besoek op 7 Mei 2017.
  10. "JUST IN | DA's Nqaba Bhanga elected Nelson Mandela Bay mayor".
  11. Letshwiti-Jones, Pule (23 Augustus 2021). "DA announces its mayoral candidates to contest municipalities". News24. Besoek op 23 Augustus 2021.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media