Noord-Europa

Noord-Europa of Noordelike Europa is 'n term wat verwys na die noordelike deel van Europa waarvan die grense op 'n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Nordiese Lande:

Nasa-Satellietbeeld van Noord-Europa
Nasa-Satellietbeeld van Skandinawië
Noord-Europa soos gedefinieer deur die Verenigde Nasies

   Noord-Europa

   Wes-Europa

   Oos-Europa

   Suid-Europa

Noord-Europese tale:

   Noord-Germaans (Ysland en Skandinawië)

   Oosseefins (Finland, Estland)

   Balties (Letland, Litaue)

'n Nederlandse kaart van Noord-Europa wat 1601 gedruk is

saam met 'n seleksie van die volgende wat van definisie tot definisie afhang:

Die Verenigde Nasies definieer Noord-Europa as:[1][2]

Voor die 19de eeu is die terme "Nordies" of "Noordelik" algemeen gebruik om Noord-Europa te bedoel in 'n sin wat die Nordiese lande Europese Rusland, die Baltiese lande (op daardie stadium Lyfland en Koerland) en Groenland ingesluit het.

Selfs vroeër toe Europa deur die Middellandse Seegebied oorheers is (i.e. die Romeinse Ryk), is alles wat nie naby die See was nie as Noord-Europa gesien, insluitend Duitsland, die Lae Lande en Oostenryk. Hierdie betekenis word vandag not in sekere omstandighede gebruik soos wanneer daar van die Noordelike Renaissance gepraat word.

Noord-Europa:
LandOppervlak
(km²)
Bevolking
(2008 est.)
Bevolkingsdigtheid
(per km²)
Hoofstad
Vlag van Åland Åland (Finland)1 55226 00816,8Mariehamn
Vlag van Denemarke Denemarke43 0945 470 919124,6Kopenhagen
Vlag van Estland Estland45 2261 342 40931,3Tallinn
Flag of the Faroe Islands Faroëreilande (Denemarke)1 39948 50032,9Tórshavn
Vlag van Finland Finland336 5935 301 99215,3Helsinki
Vlag van Guernsey Guernsey7865 573828,0Saint Peter Port
Flag of Ireland Ierland70 2804 339 00060,3Dublin
Vlag van Jersey Jersey11695 871773,9Saint Helier
Vlag van Letland Letland64 5892 366 51536,6Riga
Vlag van Litaue Litaue65 2003 601 13855,2Vilnius
Vlag van Eiland Man Man (eiland)57280 058129,1Douglas
Vlag van Noorweë Noorweë324 2204 525 11614,0Oslo
Vlag van Noorweë Svalbard en Jan Mayen (Noorweë)62 0492 8680,046Longyearbyen
Vlag van Swede Swede449 9649 142 81719,7Stockholm
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk244 82066 100 835244,2Londen
Vlag van Ysland Ysland103 000313 3763,1Reykjavik

Verwysingswysig

  1. http://unstats.un.org/unsd/methods/m49/m49regin.htm#europe
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2010. Besoek op 24 Maart 2008.

Eksterne skakelswysig

Gebiede van die Wêreld

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media