Niekie van den Berg

Niekie van den Berg is 'n voormalige Suid-Afrikaanse politikus, radio-omroeper en mediapersoonlikheid. Hy het sy loopbaan as omroeper op 1 Junie 1982 begin by die destydse Afrikaanse Radiodiens van die SAUK.

Niekie van den Berg

Skaduminister van Kuns en Kultuur
Ampstermyn
2012 – 2014
Voorafgegaan deurAnnelie Lotriet
Opgevolg deurWinston Rabotapi

Skaduminister van Kommunikasie
Ampstermyn
2009 – 2012
Voorafgegaan deurDene Smuts
Opgevolg deurButch Steyn

Lid van die Parlement vir Merafong, Gauteng
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 8 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Geboreonbekend
Politieke partyDemokratiese Alliansie (tot 2014)
Vryheidsfront Plus[1] (sedert 2014)

Van den Berg het in 1989 oorgeskakel na TV-werk. Hy was die regisseur van die aktualiteitsprogram Verslag en 'n aanbieder van die TV-program Uit en tuis saam met Joleen du Plessis.

In 1991 keer hy terug na radio as aanbieder van RSG se program Monitor. Hy het 'n verskeidenheid van programme uitgesaai, die laastes was Sê wie? en Wat sê die prokureur?. Hy het ook verskeie toetse as 'n krieket- en rugby-kommentator op sy kerfstok.

Niekie het in sy loopbaan drie Artesse, asook die Akademieprys vir radiohoorbeelde[2] verower.

Filmografiewysig

Verwysingswysig

  1. "citizen.co.za: FF Plus announces top 25 candidates". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2016. Besoek op 10 Januarie 2015.
  2. Akademiepryse sedert 1909 Geargiveer 11 Desember 2008 op Wayback Machine op akademie.co.za

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media