Nicola Sturgeon

Nicola Ferguson Sturgeon (* 19 Julie 1970) is 'n Skotse politikus wat tot 28 Maart 2023 as die vyfde eerste minister van Skotland gedien het. Sy was die leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) van 2014 tot 2023, en was die eerste vrou in die pos.

Nicola Sturgeon
Nicola Sturgeon

Eerste minister van Skotland
Ampstermyn
20 November 2014 – 28 Maart 2023
ViseJohn Swinney
MonargElizabeth II
Charles III
Voorafgegaan deurAlex Salmond
Opgevolg deurHumza Yousaf

Leier van die Skotse Nasionale Party
Ampstermyn
14 November 2014 – 27 Maart 2023
ViseStewart Hosie
Angus Robertson
Keith Brown
Voorafgegaan deurAlex Salmond
Opgevolg deurHumza Yousaf

Adjunk-Eerste Minister van Skotland
Ampstermyn
17 Mei 2007 – 19 November 2014
Voorafgegaan deurNicol Stephen
Opgevolg deurJohn Swinney

Kabinetsekretaris vir Infrastruktuur, Beleggings en Stede
Ampstermyn
5 September 2012 – 19 November 2014
Voorafgegaan deurAlex Neil
Opgevolg deurKeith Brown

Kabinetsekretaris vir Gesondheid en Welsyn
Ampstermyn
17 Mei 2007 – 5 September 2012
Voorafgegaan deurAndy Kerr
Opgevolg deurAlex Neil

Adjunkleier van die Skotse Nasionale Party
Ampstermyn
3 September 2004 – 14 November 2014
Voorafgegaan deurRoseanna Cunningham
Opgevolg deurStewart Hosie

Lid van die Skotse Parlement vir Glasgow Southside
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Mei 2011
Voorafgegaan deurNuwe Kiesafdeling

Lid van die Britse Parlement vir Glasgow Govan
Ampstermyn
3 Mei 2007 – 5 Mei 2011
Voorafgegaan deurGordon Jackson
Opgevolg deurKiesafdeling afgeskaf

Lid van die Skotse Parlement vir Glasgow
Ampstermyn
6 Mei 1999 – 3 Mei 2007
Voorafgegaan deurKiesafdeling gevestig
Opgevolg deurBob Doris

Persoonlike besonderhede
Gebore19 Julie 1970 (1970-07-19) (53 jaar oud)
Irvin, North Ayrshire, Skotland, Verenigde Koninkryk
Politieke partySkotse Nasionale Party
Eggenoot/-notePeter Murrell (∞ 2010)
Alma materUniversiteit van Glasgow

Sturgeon is sedert 1999 'n lid van die Skotse Parlement, aanvanklik vanaf 1999 tot 2007 as bykomende afgevaardigde vir die Glasgow-kiesafdeling, en sedert 2007 vir die kiesafdeling Glasgow Southside (tussen 2007 en 2011 bekend as Glasgow Govan).[1]

Sturgeon, wat 'n graad in regte aan die Universiteit van Glasgow verwerf het, was aanvanklik as advokaat in Glasgow werksaam. Ná haar verkiesing tot die Skotse Parlement het sy die poste van minister vir onderwys, gesondheid en justisie in die SNP se skadukabinet beklee.

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media