Neurologie

Mediese spesialiteit wat fokus op afwykings van die senuweestelsel

Neurologie (van die Griekse νεῦρον neuron en die agtervoegsel -λογία -logia, "studie van") is ’n geneeskundige terrein wat neurologiese afwykings ondersoek. Dit behels die diagnose en behandeling van alle soorte toestande en siektes wat verband hou met die sentrale en perifere senuweestelsel (asook die onderafdelings outonome en somatiese senuweestelsels), insluitende hul bloedvate, spiere en ander weefsel.[1] Neurologiese praktyke steun swaar op neurowetenskap, wat die wetenskaplike studie van die senuweestelsel is.

’n Neuroloog is ’n geneesheer wat in neurologie spesialiseer en opgelei is om neurologiese afwykings te behandel.[2] Neuroloë kan ook betrokke wees by navorsing en toetse.[2]

Daar is ’n aansienlike oorvleueling tussen neorologie en psigiatrie; die grense tussen die twee dissiplines en die toestande wat hulle behandel, is effens duister.

Verwysingswysig

  1. "ACGME Program Requiremeg" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 13 Januarie 2017. Besoek op 10 Januarie 2017.
  2. 2,0 2,1 "Working with Youn.kbku;0hb6 t7ukr Doctor" (in Engels). American Academy of Neurology. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2018. Besoek op 28 Oktober 2012.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media