Moderne voëls

(Aangestuur vanaf Neornithes)

Moderne voëls (Neornithes) is die mees onlangse gemeenskaplike voorouer van alle lewende voëls met al hul nasate. Daar is ongeveer 9 000 tot 10 000 bekende lewendige voëlspesies in die wêreld.

Neornithes
Tydperk: Kryttydperk - Onlangs
Volstruis, van die superorde Palaeognathae
Dolfynmeeu, van die superorde Neognathae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Neornithes

Gadow, 1893
Klades

Palaeognathae
Neognathae

Moderne voëls word geklassifiseer deur vere, 'n bek sonder tande (outydse voëls het tande gehad), die lê van eiers met 'n harde dop, 'n hoë metaboliese tempo, 'n hart met vier kamers asook 'n sterk dog ligte skelet. Alle voëls se voorste ledemate is tot vlerke gewysig en meeste kan vlieg. Voëls se spysvertering- en respiratoriese stelsels is ook vir vlug aangepas. Voëls soos die papegaai is van die intelligentste dierspesies. Waarneming toon dat 'n aantal voëlspesies gereedskap vervaardig en gebruik. Van die sosiale spesies dra ook kennis en kulturele gedrag van een geslag na die volgende oor.

Taksonomiewysig

Kladogram volgens Hackett et al. (2008):[1]

Neornithes
Palaeognathae


Struthionidae




Rheidae




Tinamidae




Apterygidae




Casuariidae



Dromaiidae








Neognathae

Neoaves


Galloanserae

Anseriformes



Galliformes





Sien ookwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Neornithes

Verwysingswysig

  1. Hackett S. J. et al. (2008) A Phylogenomic Study of Birds Reveals Their Evolutionary History. Science 320(5884):1763-1768.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media