Neologisme

'n Neologisme (Grieks νεολογισμός ("νέος" [neos] = nuut; "λόγος" [logos] = woord) met 'n Latynse uitgang - die nuwe woordvorming), ook nuutskepping, is 'n leksikale item, wat binne 'n bepaalde tydperk in 'n taalgemeenskap ontstaan, grootskaals deur sy sprekers gebruik word en uiteindelik in die woordeboeke, wat die woordeskat van hierdie taal kodifiseer, gelys word.

'n Belangrike kenmerk van 'n neologisme is dat hy vir 'n tyd lank deur die sprekers as nuut ervaar word. Watter leksikale items as neologismes beskou word, hang onder meer af van die tydpunt wanneer die woordeskat van 'n taal bekyk of ondersoek word. Gewoonlik staan taalpuriste skepties teenoor neologismes en beskou dit as 'n verbastering van die taal. Hierdie soort vrese is egter meesal ongegrond, aangesien die neologismes óf as nuwe woordvormings aanvaar word óf vinnig weer verdwyn. Die vaktaal van die rekenaarwetenskap is 'n goeie voorbeeld vir die nuttigheid van neologismes.

Neologismes word in die standaardwoordeboeke van die betrokke taal gelys, alhoewel daar vir baie tale spesiale woordeboeke is wat net hierdie deel van die woordeskat as inskrywings het.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media