Nelson Mandelabrug

Grootste kabelgesteunde brug in Suider-Afrika

Die Nelson-Mandelabrug in Johannesburg is die grootste kabelgesteunde brug in Suider-Afrika. Dit is geopen op 20 Julie 2003 en is 284 meter lank. Dit span oor 42 operasionele treinspore langs Parkstasie en verbind Braamfontein met Newtown in die hart van die stad se sentrale sakegebied.

Die Nelson-Mandelabrug
Die Nelson-Mandelabrug in Braamfontein
Die Nelson-Mandelabrug

Die asimmetriese dubbel-spantoringkabelgesteunde brug bestaan uit 'n 66 meter noordspan, 'n 176 meter hoofspan en 'n 42 meter suidspan, wat 'n totale lengte gee van 284 meter.

Die noordelike spantoring is 42 meter hoog en die suidelike spantoring is 27 meter hoog wat 'n delikate balans skep en 'n interessante visuele aantrekkingskrag het. Die hoofspan is so lig as moontlik gebou met die gebruik van staal en 'n betonlaag dek terwyl die swaarder kantspanne gebou is van staalversterkte beton om te dien as teengewig vir die lang hoofspan.

Naastenby 4 000 kubieke meter beton en 1 000 ton strukturele staal is gebruik in die konstruksie van die brug, met naastenby 500 ton versterkte staal gegiet in die beton.

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 26°11′48″S 28°2′3″O / 26.19667°S 28.03417°O / -26.19667; 28.03417

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media