Nederlandse dialekte

In die Nederlandse taal is daar verskeie plaaslike verskille, sowel in Nederland as in Vlaandere, die hoofgebied waar Nederlands gepraat word. Die plaaslike verskille is dialekte of streektale wat onderverdeel is in stadsdialekte en streekdialekte (soos: Hollands >> Suid-Hollands >> Amsterdams).

Nederlandse dialekte in Nederland, België en Frans-Vlaandere
'n Kaart van die Nederlandse dialekte in Nederland, België, Frans-Vlaandere en Duitsland
'n Kaart van die Nederlandse dialekte in Nederland, België, Frans-Vlaandere en Duitsland

Hollands-Frankiese dialektewysig

  • Wes-Vlaams, België
    • Frans-Vlaams, Frankryk
  • Seeus, Nederland
  • Suid-Hollands
  • Waterlands
    • Volendams
  • Amsterdams
  • Saans
  • Kennermerlands
  • Wes-Fries
  • Bildts/Amelands
  • Stadsfries
  • Weshoeks
  • Utrechts

Kyk ok Hollands en Noord-Hollands

Brabants-Frankiese dialektewysig

  • Suid-Gelders (Kleverlands), Nederland en Duitsland
    • Pella-Nederlands
  • Noord-Brabants, Nederland
    • Noord-Limburgs, Nederland
  • Brabants, België
    • Antwerps
    • Leuvens
    • Brabants
    • Kempens

Limburgs-Frankiese dialektewysig

(Nederlandse) Nedersaksiese dialektewysig

Nedersaksiese streektale in Nederland en Duitsland

Die Nedersaksiese dialekte in Nederland:

  • Kollumerlands
  • Gronings/Noord-Drents
  • Stellingwerfs
  • Midden-Drents
  • Suid-Drents
  • Twents
  • Twents-Graafschaps
  • Gelders-Overijssels
    • Achterhoeks
    • Urks
  • Veluws

Die taalgrense en dialekgrense tussen Duitsland en Nederland is nie baie duidelik nie.

Nie-kontinentale dialektewysig

Dialekte teenoor die Standaard-Nederlandswysig

Taalafstand tussen dialekte en die Standaardtaal (1). (Nederland, België, Frankryk, Suid-Afrika, Namibië, Suriname en die Nederlandse Antille en Aruba

Die dialekte groei oor die algemeen nader aan die standaardtaal (of Algemeen Nederlands, ABN). Die norm van Standaardnederlands lê in Haarlem. Die dialekte uit Drenthe, Groningen, Limburg en West-Vlaandere is ver van die standaardtaal verwyder, selfs meer as Afrikaans:

1. Standaardnederlands

2. Haarlem
3. Bodegraven
4. Barendrecht
5. Heerhugowaard
6. Enkhuizen
7. Houten
8. Sprundel
9. Kaprijke
10. Valkenswaard
11. Zoersel

12. Arnemuiden
13. Zetten
14. Kleef
14. Oostakker
15. Barneveld
16. Ingooigem
17. Westerhoven
18. Geffen
19. Damme
20. Harlingen
21. Markelo

22. Weskus
23. Middelburg
24. Dokkum
24. Geraardsbergen
24. Windhoek
25. Tubbergen
26. Bolsward
27. Genemuiden
28. Grouw
29. Holwerd
30. Beilen

31. Schaffen
32. Oldeberkoop
33. Bree
34. Muizen
35. Stadskanaal
36. Warffum
37. Duinkerken
38. Venray
39. Maastricht
40. Tienen
41. Kerkrade

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media