Nederlandse Antille

Die Nederlandse Antille (Nederlands: Nederlandse Antillen, Engels: Netherlands Antilles, Papiaments: Antias Hulandes) was tot 10 Oktober 2010 'n groep Nederlandse eilande in die Karibiese See. Die groep het bestaan uit Curaçao en Klein-Curaçao, Bonaire en Klein-Bonaire, Sint Maarten, Sint Eustatius en Saba en Green island (Groen Eiland). Die hoofstad en grootste stad van die Nederlandse Antille was Willemstad op die eiland Curaçao. Tot 1986 was Aruba ook deel van die Nederlandse Antille, maar Aruba is tans 'n aparte land in die Koninkryk van die Nederlande. Die amptelike taal van die eilande was Nederlands. Op die Benedenwindse Eilande word ook Papiaments gepraat en op die Bovenwindse Eilande (S-Eilande) ook Engels. Bonaire en Curaçao behoort saam met Aruba tot die ABC-eilande en Bonaire, Sint-Eustatius en Saba vorm die BES-eilande.

Nederlandse Antillen
Netherlands Antilles
Antias Hulandes

Nederlandse Antille
1954-2010



VlagWapenskild
VlagWapen
Leuse: Libertate unanimus
(Latyns vir: "Verenig deur vryheid")
Volkslied: Het Wilhelmus (1954–1964)
Tera di Solo y suave biento (1964–2000)
Volkslied sonder titel (2000–2010)
Ligging of Nederlandse Antillen
Ligging of Nederlandse Antillen
Ligging van die Nederlandse Antille in die Karibiese See
HoofstadWillemstad
12°11′N 68°59′W / 12.183°N 68.983°W / 12.183; -68.983Koördinate: 12°11′N 68°59′W / 12.183°N 68.983°W / 12.183; -68.983
Taal/TaleNederlands, Engels, Papiaments
GodsdiensProtestantisme, Rooms-Katolieke Kerk
RegeringMonargie
Koning
 - 1954–1980Juliana van Nederland
 - 1980–2010Beatrix van Nederland
Goewerneur
 - 1951–1956Teun Struycken
 - 1962–1970Cola Debrot
 - 1983–1990René Römer
 - 2002–2010Frits Goedgedrag
Eerste Minister
 - 1954–1968Efraïn Jonckheer
 - 1973–1977Juancho Evertsz
 - 2006–2010Emily de Jongh-Elhage
WetgewerStaten van de Nederlandse Antillen
Historiese tydperkNuwe Tyd
 - Stigting15 Desember 1954
 - Afskeiding van Aruba1 Januarie 1986
 - Ontbinding10 Oktober 2010
Area999 km2
386 sq mi
Bevolking
 -  skatting175 653 
     Digtheid175,8 /km² 
455,4 /sq mi
GeldeenheidAntille-Gulden

Simbolewysig

Gebiedsdelewysig

Kaart wat die Koninkryk van die Nederlande vertoon.
VlagNaamHoofstadKoördinateOppervlakte
km²
Bevolking
(2007)
Status sedert 10 Oktober 2010
CuraçaoWillemstad12°11′10″N 68°59′22″W / 12.18611°N 68.98944°W / 12.18611; -68.98944 (Curaçao)444180 592Outonome land in die Koninkryk
BonaireKralendijk12°11′7″N 68°15′43″W / 12.18528°N 68.26194°W / 12.18528; -68.26194 (Bonaire)28814 479Munisipaliteit in Nederland
Sint MaartenPhilipsburg18°2′N 62°3′W / 18.033°N 62.050°W / 18.033; -62.050 (Sint Maarten)3433 119Outonome land in die Koninkryk
Sint EustatiusOranjestad17°29′7″N 62°58′23″W / 17.48528°N 62.97306°W / 17.48528; -62.97306 (Sint Eustatius)212 498Munisipaliteit in Nederland
SabaThe Bottom17°38′21″N 63°13′54″W / 17.63917°N 63.23167°W / 17.63917; -63.23167 (Saba)131 424Munisipaliteit in Nederland
ArubaOranjestad12°31′21″N 69°58′17″W / 12.52250°N 69.97139°W / 12.52250; -69.97139 (Aruba)180106 050
(2008)
Outonome land in die Koninkryk
sedert 1 Januarie 1986
Nederlandse AntillenWillemstad12°11′10″N 68°59′22″W / 12.18611°N 68.98944°W / 12.18611; -68.98944 (Netherlands Antilles)800231 834Ontbind
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media