Narmer-palet

Die Narmer-palet, ook bekend as die Groot Hierakonpolis-palet, is ’n belangrike argeologiese vonds uit Antieke Egipte en dateer uit omstreeks die 31ste eeu v.C.. Dit bevat van die vroegste hiëroglief-inskripsies wat nog gevind is. Sommige geleerdes glo dit beeld die vereniging van Bo- en Benede-Egipte onder koning Narmer uit.

Die twee kante van die Narmer-palet.

Beskrywingwysig

Aan die een kant word die koning gewys met die wit kroon van Bo-Egipte (in die suide) en aan die ander kant met die rooi kroon van Benede-Egipte (in die noorde). Dit is een van die vroegste uitbeeldings van ’n Egiptiese koning. Die palet toon baie van die klassieke elemente van Antieke Egiptiese kuns, wat reeds gevestig moes gewees het in die tyd dat die palet geskep is.[1] Die Egiptoloog Bob Brier het na die Narmer-palet verwys as die "eerste historiese dokument ter wêreld".[2]

Die palet, wat vyf millenniums lank feitlik ongeskonde bewaar gebly het, is in 1897-1898 deur die Britse argeoloë James E. Quibell en Frederick W. Green ontdek in die Tempel van Horus by Nechen.[3] Nechen, of Hierakonpolis, was die antieke hoofstad van Bo-Egipte in die voordinastiese Naqada III-fase van die Egiptiese geskiedenis.

Die Narmer-palet is deel van die permanente versameling van die Egiptiese Museum in Kaïro.[4]

Verwysingswysig

  1. Wilkinson, Toby A.H. Early Dynastic Egypt. p.6 Routledge, London. 1999. ISBN 0-203-20421-2
  2. Brier, Bob. Daily Life of the Ancient Egyptians, A. Hoyt Hobbs 1999, p.202
  3. http://www.ancient-egypt.org/kings/0101_narmer/palette.html The Ancient Egypt Site - The Narmer Palette, URL besoek op 19 September 2007
  4. Shaw, Ian. Ancient Egypt: A Very Short Introduction. p.4. Oxford Press, 2004.

Bronnewysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media