Mynie Grové
Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis
Mynie Grové is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres, liedjieskrywer en komponis. Sy het bekendheid verwerf met liedjies soos Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové) en kinderliedjies soos Pinocchio en Tien klein Paddatjies. 'n Voorbeeld van 'n bekende liedjie wat sy gekomponeer het is Sweef soos 'n Arend (vir Bles Bridges). Sy het Suid-Afrika ook op verskeie internasionale musiekfeeste in Suid-Amerika, Pole en Portugal verteenwoordig.
Mynie Grové | |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sangeres, liedjieskrywer |
Jare aktief | ~1979 - ? |
Tydens KykNET se 2006-Idols reeks het Mynie saam met Taliep Petersen en Deon Maas as beoordelaar opgetree.
Albums
Van Mynie Grové se plate en albums:
- A Portrait Of Mynie Grové (MORCD581, 1997)
- Liedjies Vir Kleuters
- Ek Verlang Nog Altyd (saam met Jan Grové)
- Pinocchio (1979, EMI)
Sien ook
Eksterne skakels
- Haydee Morgan praat met Mynie Grové oor haar loopbaanop[dooie skakel] (Litnet)
🔥 Top keywords: TuisbladCarles PuigdemontSpesiaal:SoekVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsAnne FrankPokkePieter BamRomeo en JulietHandbalCleopatra VIIWikipedia:OmtrentPumasWikipedia:Welkom nuwelingeLys van Suid-Afrikaanse musikanteJannie du ToitWikipedia:GebruikersportaalGordelroosWikipediakategorie:zoroastrismeRoe v. WadeMarie PentzSuid-AfrikaGregoriaanse kalenderAfrikaansCurriebekerSeksWikipedia:GeselshoekieSeksposisie24ste eeu v.C.Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMin ShawChrista SteynDemi Lee MooreEsmé EuvrardLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)IrakGoogleZ