MultiChoice

MultiChoice is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat die DStv-satelliettelevisiediens bedryf. Dit is die grootste satelliet-televisiediens in Afrika suid van die Sahara. MultiChoice word deur die Naspers-mediakonglomeraat besit.

MultiChoice
TipeKapitaalmaatskappy
Gestig
HoofkantoorFerndale, Randburg, GautengSuid-Afrika
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieUitsaai, betaal-televisie
ProdukteDirekte satellietuitsaai
MoedermaatskappyNaspers
Webwerfmultichoice.co.za


Multichoice op die JSEwysig

In September 2018 het Naspers aangekondig dat diê sy video-vermaaklikheidsonderneming van die res van Naspers sal skei en dit afsonderlik op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) sal noteer. Die nuwe maatskappy,"MultiChoice Group", sluit MultiChoice Suid-Afrika, MultiChoice Afrika, Showmax Afrika en Irdeto in. Die notering het plaasgevind op 27 Februarie 2019, met aandele-kode MCG. Die aandeel was dadelik in aanmerking vir insluiting in die JSE Top40, die lys van die grootste 40 aandele deur markkapitalisasie.[1]

Sien ookwysig

  • KykNET - Afrikaanse TV kanaal
  • MK - Musiek TV Kanaal

Verwysingswysig

  1. (en) Kevin Lancaster (27 Februarie 2019). "MultiChoice lists on the JSE – Shares start at R95". MyBroadBand.co.za. Besoek op 1 Maart 2019.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media