Mpika

Mpika is 'n dorp in Zambië se Noordelike Provinsie en is geleë by die vurk in Great North Road, wat van hier noordoos loop oor Isoka tot in Tanzanië, maar vroeër die noordwaartse pad oor Kasama tot by die Tanganjika-meer was. Die dorp lê 1 413 m bo seespieël.[1] Dit het 'n stasie van die Tazara-spoorlyn, wat van Kapiri Mposhi tot by Dar-es-Salaam strek.

Mpika
Mpika is in Zambië
Mpika
Mpika
Koördinate: 11°51′30″S 31°26′0″O / 11.85833°S 31.43333°O / -11.85833; 31.43333Koördinate: 11°51′30″S 31°26′0″O / 11.85833°S 31.43333°O / -11.85833; 31.43333
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieNoordelike Provinsie
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die geskatte inwonertal was 30 642,[2] wat dit die naasgrootste dorp in die provinsie gemaak het, maar nietemin meer as drie keer minder as die hoofstad, Kasama.

Verwysingswysig

  1. http://www.fallingrain.com/world/ZA/5/Mpika.html
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2013. Besoek op 30 Junie 2013.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media