Mount Kosciuszko

Mount Kosciuszko is met 'n hoogte van 2 228 meter die hoogste berg op die vasteland van Australië, terwyl die hoogste berg op die Australiese kontinent Poensjak Djaia is. Die berg is in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in die Australiese Alpe van die Groot Skeidingsgebergte geleë.

Mount Kosciuszko
Mount Kosciuszko soos vanaf die ooste gesien Mount Kosciuszko soos vanaf die ooste gesien
LiggingNieu-Suid-Wallis, Australië
Hoogte2 228[1][2] meter bo seevlak
ReeksAustraliese Alpe, Groot Skeidingsgebergte
Koördinate36°27′21″S 148°15′48″O / 36.45583°S 148.26333°O / -36.45583; 148.26333Koördinate: 36°27′21″S 148°15′48″O / 36.45583°S 148.26333°O / -36.45583; 148.26333
Eerste bestyging1840
Eerste bestyger(s)Paweł Strzelecki
Ligging van Mount Kosciuszko op 'n kaart (Nieu-Suid-Wallis)
Mount Kosciuszko
Mount Kosciuszko
Ligging van Mount Kosciuszko in Nieu-Suid-Wallis
Nasa-Satellietbeeld van Mount Kosciuszko

Mount Kosciuszko is in 1840 deur die Poolse ontdekkingsreisiger Paweł Strzelecki ontdek en vir die eerste keer bestyg. Hy het die berg ná die Poolse en Amerikaanse nasionale held Tadeusz Kościuszko genoem, wie in die Kościuszko-opstand teen die Koninkryk Pruise en die Russiese Ryk asook in die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog aan die kant van George Washington teen die Britte geveg het.[3]

Naby Mount Kosciuszko is Mount Townsend geleë, met 'n hoogte van 2 209 meter ietwat kleiner. Die name Mount Kosciuszko en Mount Townsend is oorspronklik toegewys aan hierdie berge. By hermeting is uitgevind, dat die as-hoër-beskoude Mount Kosciuszko kleiner is as Mount Townsend. Sodat Mount Kosciuszko die hoër berg kon bly, het die New South Wales Lands Department later die name van die twee berge omgeruil.[4]

Verwysingswysig

  1. (en) "Mount Kosciuszko, New South Wales". Peakbagger.com. Besoek op 29 April 2019.
  2. "Kosciuszko National Park" (in Engels). Australian Alps National Parks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Desember 2019. Besoek op 29 April 2019.
  3. "Australian Geographical Name Derivations" (in Engels). Wikiski.com. 8 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2020. Besoek op 29 April 2019.
  4. "Mountain systems of Australia". Year Book Australia, 1901–1909 (in Engels). Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media