Mount Fletcher

Mount Fletcher is 'n dorp in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die stad Mthatha is 129 km per pad vanaf Mount Fletcher.

Mount Fletcher
Landskap naby Mount Fletcher
Landskap naby Mount Fletcher
Mount Fletcher is in Oos-Kaap
Mount Fletcher
Mount Fletcher
 Mount Fletcher se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O / 30.69222°S 28.50361°O / -30.69222; 28.50361Koördinate: 30°41′32″S 28°30′13″O / 30.69222°S 28.50361°O / -30.69222; 28.50361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitElundini
Oppervlak
 • Totaal9,23 km2 (3,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal11 488
 • Digtheid1 245/km2 (3 220/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.0%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 62.4%
 • Sotho 32.2%
 • Engels 1.8%
 • Ander 3.6%
Poskode (strate)
4770
Poskode (posbusse)
4770
Skakelkode039

Geskiedeniswysig

Die dorp is in 1882 gestig en moontlik na eerwaarde Joe Fletcher genoem.

Die distrikshospitaal se naam is Tayler Bequest,[2] vernoem na 'n ene 'Tayler' wat 'n sendingstasie hier opgerig het. Sommige van die ouer dele van die hospitaal is oorblyfsels van die sendingstasie en het museumstatus.

Distrikwysig

Die subdistrik is 2 440 km² groot en word hoofsaaklik deur die Hlubi-Xhosastam bewoon. Die belangrikste ekonomiese bedryf is skaapboerdery. Die Castle Rockpiek (2 141 m) is aan die westekant van die dorp.

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mount Fletcher". Sensus 2011.
  2. (en) Oos-Kaapse Departement van Gesondheid [dooie skakel]
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media