Morgan Tsvangirai

Morgan Tsvangirai (10 Maart 195214 Februarie 2018)[1] was 'n Zimbabwiese leierpolitikus. Hy het die Movement for Democratic Change, die grootste opposisieparty in Zimbabwe, gelei. Vanaf 15 Februarie 2009 tot 11 September 2013 het Tsvangirai onder president Robert Mugabe as eerste minister van Zimbabwe gedien.

Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai
Morgan Tsvangirai in 2009

Eerste minister van Zimbabwe
Ampstermyn
15 Februarie 2009 – 11 September 2013
ViseThokozani Khuphe
Arthur Mutambara
PresidentRobert Mugabe
Voorafgegaan deurRobert Mugabe
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Leier van die Movement for Democratic Change-Tsvangirai
Ampstermyn
31 Maart 2005 – 30 Julie 2013
Voorafgegaan deurNuwe amp

Leier van die Movement for Democratic Change
Ampstermyn
30 September 1999 – 31 Maart 2010
Voorafgegaan deurGibson Sibanda
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Sekretaris-generaal van die Zimbabwe Congress of Trade Unions
Ampstermyn
10 Mei 1987 – 30 September 1999
Voorafgegaan deurMasotsha Ndhlovu
Opgevolg deurWellington Chibebe

Persoonlike besonderhede
Gebore(1952-03-10)10 Maart 1952
Gutu, Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe)
Sterf14 Februarie 2018 (op 65)
Johannesburg, Suid-Afrika
Politieke partyZANU (voor 1987)
ZANU-PF (1987–1999)
MCD (1999-2005)
MDC - Tsvangirai (2005–2018)
Eggenoot/-noteSusan Tsvangirai (1978–2009; haar oorlede)
Elizabeth Macheka (2011–2018; sy oorlede)
Kind(ers)7
ReligieChristendom
Handtekening

Tsvangirai is op 14 Februarie 2018 in Johannesburg oorlede aan kolorektale kanker.[2]

2008-verkiesingswysig

Morgan Tsvangirai ontmoet Barack Obama in 2009
Morgan Tsvangirai ontmoet Hillary Clinton in 2010

Tsvangirai het by Zimbabwe se verkiesing op 29 Maart 2008 waarskynlik die absolute meerderheid van die stemme gekry, maar nadat die regeringsparty en Robert Mugabe nie daarmee tevrede was nie word alle stemme oorgetel. Die tweede rondte van die verkiesing word op 27 Junie gehou, maar Tsvangirai onttrek homself noodgedwonge as kandidaat voor die verkiesing, weens vrees vir sy eie lewe en dié van sy ondersteuners.

Op 12 September 2008 word gerapporteer dat Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai 'n magsdelingsooreenkoms geteken het.[3]

Verwysingswysig

  1. "Zimbabwe opposition leader Tsvangirai dies". BBC (in Engels). 14 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 14 Februarie 2018.
  2. "Zimbabwe opposition leader Tsvangirai dies". BBC News. 15 Februarie 2018.
  3. (af) Skikking in Zim Geargiveer 13 September 2008 op Wayback Machine, Beeld, besoek op 12 September 2008

Verdere leeswerkwysig

  • (en) Chan, Stephen (2005). Citizen of Africa: Conversations with Morgan Tsvangirai. Bethesda: Academica Press. ISBN 1-933146-22-2.
  • (en) Bizos, George (2007). Odyssey to Freedom. Houghton: Random House. ISBN 978-0-9584195-8-1.
  • (en) Hudleston, Sarah (2005). Face of Courage: Morgan Tsvangirai. Kaapstad: Double Storey. ISBN 978-1-77013-005-0.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media