Moreletakloofnatuurreservaat

Die Moreletakloofnatuurreservaat in die ooste van Pretoria was deel van die plaas wat aan Jacobus en Cornelia Erasmus behoort het. Hulle het in die vroeë 1800's 'n melkboerdery hier bedryf. Carel Erasmus het die plaas in 1877 gekoop en 'n huis daarop gebou; dié huis is omskep in 'n kapel. In 1903 het sy skoonseun, Johan Marneweck, nog 'n huis op die plaas gebou; dié huis is omskep in 'n restaurant.[2] Die reservaat word deur die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit bestuur en toegang tot die reservaat is gratis.[3]

Moreletakloofnatuurreservaat
Uitsig oor die natuurreservaat
Uitsig oor die natuurreservaat
LandSuid-Afrika
ProvinsieGauteng
Naaste dorpPretoria
Ligging van Moreletakloofnatuurreservaat op 'n kaart (Gauteng)
Moreletakloofnatuurreservaat
Moreletakloofnatuurreservaat
Koördinate: 25°49′00.80″S 28°17′28.20″O / 25.8168889°S 28.2911667°O / -25.8168889; 28.2911667Koördinate: 25°49′00.80″S 28°17′28.20″O / 25.8168889°S 28.2911667°O / -25.8168889; 28.2911667
Oppervlak100 ha[1]
BestuursliggaamTshwane
WebbladMoreletakloofnatuurreservaat

Dierelewewysig

Daar is baie voëlsoorte te sien, asook wild soos springbokke, blesbokke, rooibokke en sebras.

Fasiliteite en aktiwiteitewysig

Agterstoep van Die Plaaskombuis by Rademeyers

Die reservaat het verskeie staproetes, 'n restaurant en 'n plek waar troues gehou kan word.

Staproetes:

  • Rademeyerroete: 1,6 km
  • Duikerroete: 2,9 km
  • Suikerbosroete: 3,3 km
  • Sensoriese roete vir gestremdes

Besoektyewysig

  • Somer (September – April): 06:00 – 18:00
  • Winter (Mei – Augustus): 06:00 – 18:00

Verwysingswysig

  1. "Moreleta Kloof Nature Reserve" (in Engels). Friends of Moreleta Kloof. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2017. Besoek op 13 April 2017.
  2. "Moreleta Kloof Nature Area" (in Engels). City of Tshwane. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2019. Besoek op 13 April 2017.
  3. "Gauteng Game and Nature Reserves: The Moreleta Kloof Nature Reserve" (in Engels). SA Venues. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 November 2018. Besoek op 13 April 2017.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media