Moorreesburg

Moorreesburg is 'n dorp in die munisipaliteit Swartland, provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika). Dit is ongeveer halfpad tussen Piketberg en Malmesbury geleë. Die dorp is die ekonomiese sentrum van die omliggende landboustreek, waar veral koring en hawer verbou word. Moorreesburg beskik oor 'n aantal landboukundige geriewe soos koringmeule en graansilo's. Die plaaslike koringmuseum behandel die streek se hoofproduk.

Moorreesburg
Dorp
Treinstasie in Moorreesburg
Treinstasie in Moorreesburg
Moorreesburg is in Wes-Kaap
Moorreesburg
Moorreesburg
 Moorreesburg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°09′S 18°40′O / 33.150°S 18.667°O / -33.150; 18.667Koördinate: 33°09′S 18°40′O / 33.150°S 18.667°O / -33.150; 18.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitSwartland
Stigting1882
Oppervlak
 • Totaal27,8 km2 (10,7 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 877
 • Digtheid463/km2 (1 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense22.5%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense70.1%
 • Swart mense6.7%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans92.0%
 • Xhosa3.5%
 • Engels2.2%
 • Ander2.3%
Poskode (strate)
7310
Poskode (posbusse)
7310
Skakelkode022
Webwerfhttp://moorreesburg.net/
Die NG kerkgebou op Moorreesburg. Die dorp en gemeente is genoem na ds. J.C. le Febre Moorrees, jare lank leraar van die moedergemeente Swartland.
Die munisipale kantoor op Moorreesburg. Die dorp se munisipaliteit het in 2000 deel van die Swartland-munisipaliteit geword met sy hoofkantoor op Malmesbury.
Moorreesburg se vorige NG kerk is op 18 Desember 1895 ingewy maar later gesloop om plek te maak vir die huidige.

Geskiedeniswysig

Moorreesburg is in 1890 as 'n kerkgemeente op die plaas Hooikraal gestig en genoem na ds. J.C. le Febre Moorrees, die vader van prof. Adriaan Moorrees. In 1898 het dit 'n munisipaliteit geword. Met die nuwe munisipale herindeling van 2000 het dit deel van Swartland geword.

Wapenswysig

Munisipaliteit (1) — Die munisipale raad het op 'n stadium 'n skynheraldiese "wapen" gebruik wat 'n anker, 'n ramskop, 'n keper en 'n graansilo uitbeeld.

Munisipaliteit (2) — Teen 1966, het die raad 'n heraldiese wapen in gebruik geneem : Deurgesny, 'n golwende dwarsbalk belaai met 'n staande merinoram vergesel in die skildhoof van twee Morekoppe en in die skildvoet van 'n koringgerf. Die helmteken was twee gekruiste visse en die wapenspreuk "Domine dirige nos".

Munisipaliteit (3) — 'n Nuwe wapen is in 1983 by die Buro vir Heraldiek geregistreer : Verhoogd gekanteeld deursnede van rooi en goud, in die skildhoof 'n staande silwer merinoram, op 'n verhoogde gewelfde swart skildvoet, 'n goue koringgerf. Die helmteken was twee regopgeplaaste rooi visse met goue vinne. Die wapenspreuk het onveranderd gebly.[2]

Bekende boorlingewysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media