Mongoolse tale

Die Mongoolse tale is 'n taalfamilie wat uit 15 tale bestaan en deur sowat 7,5 miljoen mense in Oos-, Suid- en Wes-Asië gepraat word. Dié taalfamilie bestaan uit vier groepe, naamlik die Sentraal-Mongoolse en die Suid-Mongoolse tale, asook die tale Daur en Moghol, waarvan die laasgenoemde waarskynlik uitgestorwe is. Soms word die Mongoolse tale ook in ses takke verdeel: Dagoer, Oos-Mongools, Sentraal-Mongools, Moghol, Suid-Mongools en Kitan, waarvan Sentraal-Mongools uitgestorwe is.[1]

Mongoolse tale
Geografiese
verspreiding:
Oos-, Suid- en Wes-Asië
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Mongoolse tale
Onderafdelings:
Sentraal-Mongools
Suid-Mongools
Daur
Moghol (†)

Verspreiding van Mongoolse tale

Gebiede met 'n belangrike Mongoolse bevolking (in rooi). Die oranje lyn toon die grootste uitbreiding van die Mongoolse Ryk in die laat 13de eeu

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Mongools (6 miljoen), Kalmikies (360 800) en Boerjaties (329 100). Net in Binne-Mongolië van die Volksrepubliek China word vir die plaaslike Mongoolse taal nog die tradisionele Mongoolse skrif gebruik, terwyl in Mongolië asook vir Boerjaties en Kalmikies in Rusland die Cyrilliese alfabet gebruik word.[2]

Sommige taalkundiges groepeer die Mongoolse tale saam met die Toengoesiese en die Turkse tale, soms nog met die Japannese tale, Koreaans en Ainoe, by die Altaïese tale, hoewel dit algemeen betwis word.[3]

Verwysingswysig

  1. (en) Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin (2017). "Mongolic". Glottolog 3.0. Jena, Duitsland: Max Planck Institute for the Science of Human History. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 25 November 2018.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. (en) Minglang, Zhou. Walter de Gruyter (red.). Multilingualism in China: The Politics of Writing Reforms for Minority Languages 1949–2002. p. 294.
  3. (en) "The Altaic family controversy – Languages Of The World". Languages Of The World. 16 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2019. Besoek op 25 November 2018.

Verdere leesstofwysig

  • (en) Janhunen, Juha (2006). "Mongolic languages". In Brown, K. (red.). The encyclopedia of language & linguistics. Amsterdam: Elsevier. pp. 231–234. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  • (en) Janhunen, Juha (2003). The Mongolic languages. Routledge Language Family Series. London: Routledge. ISBN 0-7007-1133-3.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media