Mohammad Chatami

Iraanse prominente reformistiese politikus, geleerde en skrywer.

(Aangestuur vanaf Mohammad Khatami)

Mohammad Chatami (Persies: سید محمد خاتمی, [sejˈjed mohæmˈmæde xɒːtæˈmiː]; * 29 September 1943) is 'n Irannese geleerde, Sjiïtiese teoloog en hervormingsgesinde politikus. Hy het tussen 2 Augustus 1997 en 3 Augustus 2005 as die vyfde president van Iran gedien. In die 1980's en 1990's het hy ook die amp van minister van kultuur beklee. Hy is tans een van die leiers van die Irannese Groen Beweging.

Mohammad Chatami
Mohammad Chatami

5de President van die
Islamitiese Republiek van Iran
Ampstermyn
2 Augustus 1997 – 3 Augustus 2005
Voorafgegaan deurAkbar Hashemi Rafsanjani
Opgevolg deurMahmoud Ahmadinejad

Minister van Kultuur en Islamitiese Leiding
Ampstermyn
12 September 1982 – 24 Mei 1992
Voorafgegaan deurMajid Moadikhah
Opgevolg deurAli Larijani

Afgevaardigde in die Irannese Parlement
Ampstermyn
3 Mei 1980 – 24 Augustus 1982

Persoonlike besonderhede
Gebore29 September 1943
Ardakan, Iran
Politieke partyVereniging van Vegtende Geestelikes
Eggenoot/-noteZohreh Sadeghi (1974-)
Alma materUniversiteit van Isfahan
Universiteit van Teheran
ReligieSjiïtiese Islam
Handtekening

Chatami was aanvanklik min bekend buite Teheran, maar het die aandag van baie kiesers met sy landwye verkiesingsveldtog en sy politieke program van liberalisering en hervorming getrek. Hy is uiteindelik met 70% van die uitgebragte stemme as president verkies. Gedurende sy twee ampstermyne het hy vrye meningsuiting, verdraagsaamheid en konstruktiewe diplomatieke betrekkinge met ander lande voorgestaan, terwyl in sy ekonomiese beleid beginsels soos 'n vrye mark en buitelandse beleggings sentraal gestaan het.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media