Mioseen

EraPeriodeEpogTyd gelede 
(in miljoen jaar)
KainosoïkumKwartêrHoloseen0 - 0,0117
Pleistoseen0,0117 - 2,588
NeogeenPlioseen2,588 - 5,333
Mioseen5,333 - 23,03
PaleogeenOligoseen23,03 - 33,9
Eoseen33,9 - 56,0
Paleoseen56,0 - 65,5
MesosoïkumKrytLaatouer

Die Mioseen is 'n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 23,03 tot 5,332 miljoen jaar gelede. Die Mioseen kom na die Oligoseen en voor die Plioseen.

Die woord is van Grieks afgelei: μείων (meiōn) = minder; καινός (kainós) = nuwe.

Klimaatwysig

Florida in die vroeë Mioseen
Deinotherium, 'n slurpdier uit die Mioseen en Plioseen

Gedurende hierdie tydperk was die klimaat warmer as die voorafgaande oligoseen en word die warmste teen die mid-mioseen. In hierdie tyd het die klimaat 'n optimum bereik (die MMCO Middle Miocene Climatic Optimum). Die temperatuur het ongeveer 15 miljoen gelede weer gaan afneem. In Suid-Amerika het talle soogdiere toe slegs op laer breedtegraad voorgekom en nie meer in die suide van die kontinent nie. Hierna het dit vinnig afgekoel na die plioseen tydperk toe.[1]

In die vroeë tot midde-Mioseen het Antarktika se yslaag partykeer uitgebrei en gekrimp. Die kleinste yslaag het toendraplantegroei tot 80 km van die kus moontlik gemaak en dit het ook ooreengekom met hoë koolstofdioksiedvlakke in die atmosfeer (>500 ppm). Die laagste vlakke (<280 ppm) het saamgegaan met die grootste uitbreiding van die yslaag tot in die oseaan. Hierdie gegewens is belangrik vanweë die aardverwarming wat in die komende jare kan optree.[2] Die yslaag op Antarktika het omtrent 14 miljoen jaar gelede amper die onlangse omvang bereik, maar hierdie groei het met 'n hoër temperatuur van die oppervlaktewater van die Suidelike Oseaan gepaard gegaan.[3]

In die laat Mioseen het die Benguela-stroom begin om die weskus van Suid-Afrika en Namibië te bereik.[4]

Gebeurtenissewysig

Verwysingswysig

  1. Horned Armadillos and Rafting Monkeys: The Fascinating Fossil Mammals of South America Darin A. Croft, beelde: Velizar Simeonovski, Indiana University Press, 2016, ISBN 0-253-02094-8, ISBN 978-0-253-02094-9, bls 121
  2. Antarctic ice sheet sensitivity to atmospheric CO2 variations in the early to mid-Miocene Richard Levy et al. PNAS 113 no. 13, 3453–3458.
  3. Climate warming during Antarctic ice sheet expansion at the Middle Miocene transition, Nature Geoscience 7, 376–381, Gregor Knorr, Gerrit Lohmann (2014).
  4. The South Atlantic in the Late Quaternary: Reconstruction of Materials Budgets and Current Systems, Gerold Wefer, Stefan Mulitza, Springer Science & Business Media, 2004, ISBN 3-540-21028-8, ISBN 978-3-540-21028-3, bls 280

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media