Mindanao

Mindanao (Engels: ), die wêreld se 19de grootste eiland, beslaan 'n oppervlakte van 104 530 km² en word begrens deur die Celebessee in die suidweste, die Sulusee in die weste, die Filippynse See in die ooste en die Molukkesee in die suide. Mindanao is die tweede grootste, tweede mees bevolkte en mees suidelike van die Filippynse eilande. Dit is in die suide van die Visayas asook in die noorde van Borneo, Sulawesi en die Molukke geleë.[1] Mindanao vorm saam met Luzon en die Visayas die eilandnasie Filippyne.

Mindanao
Ligging van Mindanao in die Filippyne
Ligging van Mindanao in die Filippyne
Geografie

LiggingSuidoos-Asië
Koördinate8°N 125°O / 8°N 125°O / 8; 125Koördinate: 8°N 125°O / 8°N 125°O / 8; 125
ArgipelFilippyne

HoofeilandeMindanao, Basilan, Jolo, Tawitawi, Bucas, Grande, Dinagat, Siargao, Samal, Camiguin
Oppervlakte104 530 vk km
Hoogste puntBerg Apo 2 954 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
StrekeCaraga, Noord-Mindanao, Zamboanga-skiereiland, Davao-streek, Autonomous Region of Muslim Mindanao (ARMM), SOCCSKSARGEN

HoofstadDavao Stad
Grootste stadDavao Stad (1 632 991)

Demografie
Bevolking21 968 174

BevolkingsgroepeVisayan, Lumad, Moro, Negrito, Ilocano, Zamboangueño
Die wêreld se 19de grootste eiland en die tweede grootste eiland van die Filippyne
Berg Apo, 'n vulkaan op Mindanao
Topografiese kaart van Mindanao

Die term Mindanao verwys ook ná die argipel in die suide van die Filippyne, wat die gelyknamige hoofeiland, Basilan, Jolo, Tawitawi, Bucas, Grande, Dinagat, Siargao, Samal en Camiguin insluit.

Etimologiewysig

Die benaming Mindanao is afgelei van die Spaanse verderwing van die eienaam van die Maguindanao-volk, die dominante hersende etniese groep in die Sultanaat Maguindanao in die suidwestelike Mindanao tydens die Spaanse koloniale bewind. Die eienaam beteken "mense van die see (Lanao)", alhoewel dit in moderne bronne as "mense van die vloedvlaktes" vertaal word.[2]

Die ou naam van dié eiland tydens die Spaanse Ryk was Gran Moluccas, letterlik "Groot Molukke", genoem ná die eilandgroep Molukke, ook bekend as "Spesery-eilande", verder suid.

Verwysingswysig

  1. "Mindanao" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019. Besoek op 26 April 2020.
  2. (en) Campbell, Gwyn (2018). Bondage and the Environment in the Indian Ocean World. Springer. p. 84. ISBN 978-3-319-70028-1.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media