Mignon du Preez

Mignon du Preez (* 13 Junie 1989, Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat die SA-vrouespan se kaptein was in al 3 vorme van krieket: Toets, Eendag- en Twintig20 van 2011 tot 2016. As 'n regterhandse kolwer en aflos-paaltjiewagter, het du Preez in Januarie 2007 op die ouderdom van 17 haar debuut vir die Suid-Afrikaanse nasionale vrouekrieketspan gemaak.[1]

Mignon du Preez
Mignon du Preez (regs) tydens die T20-vroue-wêreldbeker 2020
Volle naamMignon du Preez
Gebore13 Junie 1989 (1989-06-13) (34 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
KolfstylRegshandig
RolKolwer, paaltjiewagter
Internasionale geskiedenis
Enigste Toets (no 50)16 November 2014 v Indië
EDI debuut (no 49)22 Januarie 2007 v Pakistan
Laaste EDI19 September 2021 v Wes-Indië
EDI hempno.22
T20I debuut (no 4)10 Augustus 2007 v Nieu-Seeland
Laaste T20I21 Maart 2021 v Indië
T20I hempno.17
Eersterangse spaninligting
Jaar(e)Span
2003–tansNoordelikes
Loopbaanstatistiek
KompetisieToetseEDIT20I
Wedstryde1146108
Lopies aangeteken11935991750
Kolfgemiddeld59.5033.3221.60
100s/50s1/02/170/7
Hoogste telling102116*69
Aflewerings geboul62918
Paaltjies010
Boulgemiddeld-31.00-
5 paaltjies in 'n kolfbeurt---
10 paaltjies in 'n wedstryd-n/an/a
Beste boulontleding1/9-
Vangskote/Stonkings-/–37/–25/–
Bron: ESPNcricinfo, 27 Maart 2022

Benewens die feit dat sy die Suid-Afrikaanse speler met die meeste wedstryde as kaptein is in beide EDI[2] en Twintig20,[3] is sy ook die voorste lopiemaker vir Suid-Afrikaanse vroue in Twintig20[4] en die tweede hoogste in EDI.[5]

Op 21 Februarie 2016 het sy die eerste Suid-Afrikaanse vrou geword om 1 000 loopbaanlopies in T20I aan te teken, tydens 'n wedstryd teen Engeland.[6] Op 21 Junie 2016 het sy besluit om die Suid-Afrikaanse vrouekapteinskap op te sê, nadat sy die span vir byna 5 jaar (sedert 2011) gelei het in een toets, 46 eendagwedstryde en 50 T20Is.[7][8]

Studiewysig

Sy studeer vir 'n graad in bemarking by die Universiteit van Pretoria.[9]

Verwysingswysig

  1. Debuut vir die Suid-Afrikaanse nasionale vrouekrieketspan.
  2. Meeste wedstryde as kaptein.
  3. Meeste wedstryde as T20-kaptein.
  4. Statistiek - voorste lopiemaker in Twintig20.
  5. Statistiek - tweede hoogste lopiemaker in EDI..
  6. http://cricket.co.za/news/11802/England-women-clinch-T20-series.
  7. "Mignon du Preez steps down as Proteas women's captain / Women's contracts for 2016/2017 season announced". Cricket South Africa (in Engels). 21 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.
  8. "Statistiek". espncricinfo.
  9. "Mignon du Preez Player Profile". 7 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2011. Besoek op 25 Junie 2011.

Eksterne skakelswysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media