Middelbestuur

Middelbestuur (of middelvlakbestuur) is die gedeelte van ondernemings wat die hoofde van die verskillende afdelings uitmaak. Middelbestuur doen verantwoording aan die topbestuur, en bestaan gewoonlik uit, onder meer, menslike hulpronne-, verkoops-, aankoop-, en bemarkingsbestuurders at aangestel is op grond van hul spesialiskennis. Middelbestuur verbind die topbestuur en die laerbestuur met mekaar.

Funksieswysig

Die middelbestuur neem taktiese besluite, dit wil sê, hoe dinge gedoen moet word. Hulle verkry die hulpbronne wat hulle benodig om die verskillende aktiwiteite uit te voer en hulle skep 'n infrastruktuur waarbinne die afdelings moet funksioneer. Middelbestuur bepaal ook die onderneming se interne beleid, en hulle ontwikkel ook die werkplanne.

Verantwoordelikhedewysig

Middelbestuur is op die praktiese en tegniese aspekte ingestel en konsentreer op die afdeling wat hulle beheer. Elkeen beheer en koördineer slegs sy of haar afdeling se aktiwiteite. Besluite wat geneem word, is van wisselende aard. Die middelbestuur handhaaf gewoonlik 'n groter fokus op die lang- en korttermynbestuur van hul afdeling. Hulle verseker ook dat hul afdeling se mikpunte bereik word, en hulle is verantwoordelik om goeie menseverhoudinge te skep.

Bronnewysig

  • Esterhuyse, C. · Horn, D. · Liebenberg, C.: Dinamiese bedryfstudies; Kagiso; Pinelands, 2004

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media