Michael Sata

Michael Charles Chilufya Sata (6 Julie 1937 - 28 Oktober 2014) was 'n Zambiese politikus wat van 23 September 2011 tot sy dood op 28 Oktober 2014 die vyfde president van Zambië was. Sata was onder president Frederick Chiluba 'n minister gedurende die negentigerjare as deel van die Movement for Multiparty Democracy- (MMD) regering.

Hy gaan in 2001 in opposisie en vorm die PF. As 'n opposisieleier het Sata - in die volksmond bekend as "King Cobra" - voorgekom as die toonaangewende mededinger vir president Levy Mwanawasa in die 2006-presidentsverkiesing, maar is verslaan. Na Mwanawasa se dood het Sata weer in 2008 gestaan en teen president Rupiah Banda verloor.

Na tien jaar in die opposisie het Sata die dienende pres. Banda verslaan om die presidentsverkiesing in September 2011 met 'n veelvoud van stemme te wen. Hy is op 28 Oktober 2014 in Londen oorlede, en vise-president Guy Scott het waargeneem as president totdat 'n presidensiële tussenverkiesing op 20 Januarie 2015 gehou is.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media