Metastabiele ewewig

'n Metastabiele ewewig tree op indien 'n sisteem in 'n toestand is waarin 'n elke verstoring die Gibbs vrye energie sal vergroot, watookal rigting hierdie vertoring plaasvind, hoewel die toestand nie die absoluut laagste Gibbs vrye energie besit nie. Daar is dus 'n ander toestand wat 'n laer Gibbs vrye energie het en 'n stabiele ewewig verteenwoordig.

'n Diagram van 'n sisteem in 'n metastabiele ewewig. Die minimum is diep, maar dit is nie die laagste punt nie.

Die twee minima word deur 'n drempel geskei. Indien hierdie drempel hoog is kan die metastabiele toestand so lank bestaan dat dit stabiel lyk. Diamante is 'n goeie voorbeeld. Die stabiele fase van koolstof onder normale omstandighede is grafiet en diamant verteenwoordig 'n metastabiele ewewig. Dit is hoekom mense sê: "diamonds are forever".

Indien die drempel laag is word die kans dat die sisteem oor die labiele oorgangstoestand van die drempel die stabiele toestand kan bereik.

'n Metastabiele toestand wat deur 'n labiele oorgangstoestand in die stabiele ewewig oorgaan

In die geval van metastabiele atoomkerne soos 99mTc speel kwantumtunneling 'n rol by die oorgang. In die drempel bepaal die halfleeftyd van die metastabiele isotoop.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media