Merseyside

Merseyside
County Flag of Merseyside.svg
Vlag
Merseyside CoA.svg
Wapen
Merseyside UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Merseyside
Oppervlakte645 km²
Bevolking1 423 065 (2019)
Bevolkingsdigtheid2 200 inw./km²
Distrikte en unitêre owerhede
Merseyside numbered districts.svg
  1. Liverpool
  2. Sefton
  3. Knowsley
  4. St Helens
  5. Wirral

Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.

Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.

Die hawe van Liverpool se dokke, by Seaforth, Merseyside

Eksterne skakels


Merseyside

Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is \'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.