Menachem Begin

Menachem Begin (Hebreeus: מְנַחֵם בֵּגִין‎), gebore as Mieczysław Biegun, (16 Augustus 1913 in Brest (Russiese Ryk) – 9 Maart 1992 in Tel Aviv) was 'n Israeliese politikus.

Menachem Begin
מנחם בגין (he)
Menachem Begin
Menachem Begin in 1978

Ampstermyn
21 Junie 1977 – 10 Oktober 1983
PresidentEphraim Katzir (1973–1978)
Yitzhak Navon (1978–1983)
Chaim Herzog (1983–1993)
Voorafgegaan deurShimon Peres (wnd.)
Opgevolg deurYitzhak Shamir

Minister van Verdediging
Ampstermyn
14 Februarie 1983 – 23 Februarie 1983
Eerste ministerHomself
Voorafgegaan deurAriel Sharon
Opgevolg deurMoshe Arens
Ampstermyn
28 Mei 1980 – 5 Augustus 1981
Eerste ministerHomself
Voorafgegaan deurEzer Weizman
Opgevolg deurAriel Sharon

Lid van die Knesset
Ampstermyn
1949 – 1984

Persoonlike besonderhede
GeboreMieczysław Biegun
(1913-08-16)16 Augustus 1913
Brest, Russiese Ryk
Sterf9 Maart 1992 (op 78)
Tel Aviv, Israel
Politieke partyHeroet (1948–1988)
Gahal (1965–1988)
Likoed (1988–1992)
Eggenoot/-noteAliza Arnold (1939–1982)
Kind(ers)3
Alma materUniversiteit van Warskou
ReligieJudaïsme
Handtekening
LojaliteitPole
RangKorporaal
Oorloë/VeldslaeTweede Wêreldoorlog

Begin was 'n korporaal in die Poolse weermag tydens die begin van die Tweede Wêreldoorlog. In 1942 het hy na die Britse mandaat van Palestina geëmigreer en in 1943 het hy die leier van die Joodse paramilitêre organisasie Irgoen geword.

Hy was die stigter van die liberale Likoed-party. Van 1977 tot 1983 was hy die sesde premier van Israel gewees.

In 1979 het hy ’n vredesooreenkoms met president Anwar Sadat van Egipte gesluit wat as die Camp David-ooreenkoms bekend is.[1] Beide Sadat en Begin het in 1978 die Nobelprys vir Vrede vir hierdie verhandelinge ontvang.[2]

Begin het daarbenewens tydelik die poste van minister van Buitelandse Sake, Justisie, Landbou en Verdediging beklee.

Hy is in 1992 aan 'n hartaanval oorlede en is op die Olyfberg begrawe.[3]

Sy seun Benny Begin (1943) is ook 'n politikus en vir die Likoed-party 'n lid van die Knesset gewees.

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. "The Nobel Peace Prize 1978" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.
  3. Sedan, Gil (10 Maart 1992). "Menachem Begin is Laid to Rest in Simple Mount of Olives Ceremony". Jewish Telegraphic Agency (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2016. Besoek op 31 Desember 2014.

Eksterne skakelswysig

Voorafgegaan deur
Shimon Peres (wnd.)
Eerste Minister van Israel
1977–1983
Opgevolg deur
Yitzhak Shamir
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media