Melsele

Melsele is 'n dorp in die Belgiese provinsie Oos-Vlaandere en 'n deel-munisipaliteit van Beveren-Waas. Deur aanleg van nuwe woongebiede is die kern van Melsele gaan aansluit op dié van Beveren self. Hierdie deel-munisipaliteit is ná Beveren-sentrum die tweede wat inwoners betref (10 500). Melsele is een van die oudste bewoonde plekke in die Land van Waas. Dit was 'n landelike dorp waar ook klompemakerye geleë was.

Melsele
Munisipaliteit
Kerk in Melsele
Kerk in Melsele
Ligging van Melsele in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Melsele in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°13′00″N 4°17′00″O / 51.21667°N 4.28333°O / 51.21667; 4.28333Koördinate: 51°13′00″N 4°17′00″O / 51.21667°N 4.28333°O / 51.21667; 4.28333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Oos-Vlaandere
Regering
 • BurgemeesterMarc De Vijver
Oppervlak
 • Totaal18,54 km2 (7,16 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 576
 • Digtheid565,91/km2 (1 465,7/vk. myl)
Poskode
9120
Skakelkodes03

Toerisme-aantreklikhedewysig

  • Kapel Onze-Lieve-Vrouw
  • Onze-Lieve-Vrouwekerk
  • Pastorij
  • Kasteel Ysenbrandt (nou rusoord Briels)
  • Schaliënhuis
  • Landskap Molenbeek

Gebeurewysig

  • Aarbeifeeste (vyf dae na Hemelvaartsdag)
  • Dorpsfeesten (laaste naweek van Julie – die organiserende vzw is eienaar van die webtuiste www.melsele.be)
  • Statiefeesten

Verkeer en vervoerwysig

Die stasie Melsele lê op spoorlyn 59 (Antwerpen – Gent).Vanuit Antwerpen ry tram 3 tot die Krijgsbaan in Melsele.Melsele lê tussen twee paaie in. Die A11 / E34 Sny die noorde van die dorp, en het 'n afrit na die dorp. Die A14 / E17 vorm die suidgrens van die Melsele, en dien die dorp via die afrit van Kruibeke. Tussen beide in gekruis die Gentse Baan, die N70 van Antwerpen na Gent, die dorp-sentrum.

Gebore in Melselewysig

  • Roland Verhavert (1927) – Belgiese filmregisseur
  • Jozef Van Hul (Melsele, 1894 – slagveld WOI, 1918) – skilder
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media