Gewone melba

(Aangestuur vanaf Melbasysie)

Die gewone melba is 'n klein (lengte: 12 – 14 cm) kleurvolle voëltjie wat maklik die oog vang wanneer dit rondbeweeg tussen doringbosse en struike. Veral die mannetjie is kenmerkend met 'n rooi gesig, groen bors en gespikkelde onderlyf.

Gewone melba
Volwasse mannetjie, Tsavo-Oos NP, Kenya
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Pytilia
Spesie:
P. melba
Binomiale naam
Pytilia melba
(Linnaeus, 1758)

Identifikasiewysig

Die gewone melba word gewoonlik in pare of klein familiegroepe aangetref. Hulle boer in swerms wanneer hulle nie nes maak nie. Die mannetjie se gesig en bo-keel is helder rooi, met 'n grys bo-kroon en nek. Sy onderlyf is gespikkeld met swart en wit dwarsstrepe. Sy bekkie vertoon rooierig.Die wyfie het 'n soortgelyke uiterlike, maar haar hele gesig en nek is grys, met 'n swart bekkie. 'n Onvolwasse melba het 'n uitgewaste olyfkleur op sy kop en keel, met 'n swart bekkie swart en rooibruin oë.

Habitatwysig

Die melba verkies digte doringbosse of lang gras in Acacia-savanne, rivieroewers en bosse in droë dele.

Verspreidingwysig

Die gewone melba kom voor in Afrika; Suid van die Sahara en is wydverspreid in suidelike Afrika, uitgesluit die Kaap suid van die Oranjerivier en die Vrystaatse hoëveld.

Geluidwysig

Sagte string note tot en met 16 sekondes lank, beginnende met kort waterdruppelagtige klanke gevolg deur 'n skerp kriek-kriek klank. Uiter ook 'n klaende fluit in 'n mooi kort liedjie.

Fotogalerywysig

Ander namewysig

  • Afrikaans: Melbasysie
  • Engels: Melba Finch
  • Duits: Buntastrild
  • Wetenskaplike naam: Pytilia melba

Sien ookwysig

Bronnelyswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media